AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swart boere koop 13% van plase in jaar

Swart boere het sowat 13% van die plase wat die afgelope jaar op die ope mark verkoop is, aangeskaf.

Mnr. Ernest Pringle, voorsitter van Agri SA se landbou-ontwikkeling beleidkomitee, sê in ‘n nuusverklaring sowat 13% van die landbougrond wat verlede jaar op die ope mark verhandel is, is na swart individue oorgeplaas.

Dié inligting is verkry van Landbou.com se nuwe aanlyn soek-hulpmiddel vir eiendomsinligting wat deur die meeste prokureurs in Suid-Afrika gebruik word.

"Van April 2015 tot Maart 2016 is altesaam 4325 landbou-eiendomme oorgedra, waarvan 576 na mense van kleur was," sê Pringle. Die oppervlakte na mense van kleur was 265 257 hektaar.

Besonderhede van die transaksies per distrik, met inligting oor gemiddelde prys en die aantal hektaar per distrik is almal beskikbaar op die Landbou.com-platform.

Mark speel beduidende rol

“Gegewe die feit dat die Regering tot op datum net daarin kon slaag om die oordrag van sowat 8 miljoen hektaar oor 'n tydperk van 22 jaar te doen, illustreer dit dat die mark 'n beduidende bydrae tot die herverdeling van grond kan maak," sê Pringle.

Pringle sê die syfer van 87:13 word dikwels aangehaal asof wit kommersiële boere steeds 87% van die land besit. "Die opname van 2009 deur Statistiek SA het aangedui dat kommersiële plase ongeveer 67% van die land dek. Die inligting illustreer dat hierdie prentjie verander, nie net deur die Regering geïnisieerde grondhervorming nie, maar ook as gevolg van marktransaksies.”

Pringle het bygevoeg dat Agri SA nog altyd volgehou het dat die beginsel van gewillige koper-verkoper nie die beperkende faktor in grondhervorming is nie maar onvoldoende begrotings en swak implementering van wette en beleid. "Agri SA sal die moontlikheid oorweeg van 'n stigting van 'n private ontwikkelingsfonds om grondhervorming te stimuleer", het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.67
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.00
-0.8%
Silwer
20.17
-2.4%
Palladium
2,195.00
-3.0%
Platinum
918.00
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot