AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8995
-21,00
CORN
05 Okt
-
4904
24,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4865
35,00
YMAZ
05 Okt
-
4867,6
11,60
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swart boere verwerp Nkwinti se grondplan

Die Nkwinti-grondplan kry die wind van voor: Swart boere verwerp dit en die ANC is glo in die duister daaroor.

Swart boere verwerp óók die grondplan van mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming – nie net die tradisioneel wit landbou-unies nie.

Luidens ’n berig in Rapport het swart boere nou hul stem gevoeg by dié van hul wit eweknieë en sê hulle het begrip vir die behoefte aan transformasie in die landbou, maar dié plan is onwerkbaar.

Verder het ’n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) gesê hy en van sy mede-leiers was onbewus van Nkwinti se voorstelle omdat dit nie uit die ANC se besluite op die Mangaung-konferensie van 2012 kom nie. Hy sê die ANC wag nog dat die ministerie wat die voorstel gemaak het, verduidelik “presies wat dit beteken”.

“Die voorstelle kom van die Regering (nie die ANC nie) en is deur die Regering bespreek,” het hy gesê.

Bron: Rapport

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.39
-0.8%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,298.00
-1.1%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,304
-0.9%
Alle aandele
65,731
-0.9%
Hulpbronne 10
63,394
-1.8%
Industriële 25
79,621
-0.6%
Finansiële 15
14,023
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot