AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swart eienaars van plase getel

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het onderneem om te bepaal hoeveel swart plaaseienaars daar in die Wes-Kaap is.

Mnr. Senzeni Zokwana, Minister vir Landbou, Bosbou en Visserye, het onderneem dat bepaal sal word hoeveel swart boere in die Wes-Kaap hulle eie grond het.

Dit volg nadat die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye sy kommer uitgespreek het oor die klein hoeveelheid swart boere wat plase in die provinsie besit.

Mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van landbou en ekonomiese aangeleenthede, het in 2014 gesê slegs 1,6% van die grond in die provinsie behoort aan nuwe boere en 4% van die provinsie se landboubates word volgens die aandeleskema-stelsel deur nuwe boere besit.

Mnr. Nazier Paulsen, EFF-LP, het gesê dis edel van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye om teen 2019 soveel as 80 000 kleinskaalse boere te wil oplei, maar dat daar nie grond in die Wes-Kaap vir kleinskaalse boere toegestaan is nie. “Minder as 30 km hiervandaan vind kleinskaalse boerdery binne die stad van Kaapstad plaas by die Philippi-tuinbougebied wat ’n waterdraer is en nie deur die droogte geraak word nie.

“Die stad van Kaapstad en die Wes-Kaapse regering wil hierdie tuinbougebied hersoneer vir gemengde ontwikkeling en ons doen niks daaromtrent nie.” Sowat 150 000 ton vrugte en groente word jaarliks hier geproduseer.

Mnr. Ndumiso Capa, ANC-LP, wou weet of dit regtig waar is dat daar geen kleinskaalse boere in die Wes-Kaap is nie. “Ek wil nie hê ons moet mislei word nie. Is die wynproduseerders almal kommersiële boere?” het hy gevra. Me. Rosina Semenya, voorsitter van die portefeuljekomitee, wou weet indien dit wel die geval is, waarom kry die provinsie voorwaardelike toelaes.

Zokwana het gesê dat sy departement die feite sal bevestig sodat die werklike stand van sake gekry word. Hy het aangedui dat die grond in die Wes-Kaap nie onder die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye of die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming val nie. Dit behoort aan openbare werke en die betrokke munisipaliteite. Hy verduidelik dat wanneer die munisipaliteit die grond wil onderverdeel, hy nie by die departement aansoek vir goedkeuring hoef te doen nie. Zokwana het bevestig dat daar wel kleinskaalse druiweboere in die provinsie is.

Winde het na aanleiding van vrae van Landbouweekblad rakende die kwessie, gesê daar is nie duidelike syfers van hoeveel swart eienaars van landbougrond hier is nie. “Die syfer van 1% het ek van Afasa gekry. Dit is waarom ons met die Eenheidsforum vir die Landbousektor (Asuf) saamspan om ’n grondoudit te doen.” Winde het benadruk dat die versnelling van die pas waarteen grondhervorming plaasvind, een van sy sleutelprioriteite is.

“In die Wes-Kaap het ons onderneem om ’n 70%-sukseskoers vir alle grondhervormingsprojekte te hê waarin ons belê. In die 2016/’17-geldjaar sal die opleidings- en ondersteuningsprogram vir boere R259,8 miljoen kry om dit te laat verwerklik.”

Die vorige geldjaar het 1 572 opkomende boere die toerusting ontvang om hul landboubedrywighede uit te brei en oor die volgende drie jaar sal 4 195 nuwe boere ondersteun word om hulle besighede na die volgende vlak te neem, het Winde gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.16
-1.1%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.21
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,172.50
-1.5%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot