AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swart vrugteboere vrees ondergang

Amper 200 vrugteboere van die Witzenberg-vallei loop die gevaar om hul plase te verloor as die stakings nie eindig nie.

“As die stakings nie baie gou tot ’n einde kom nie, loop 95% van ons 200 swart sagtevrugteboere die risiko om hul plase te verloor.”

Só het mnr. Ismail Motala, woordvoerder van die Sagtevrugte-ontwikkelingskamer (SVOK), by ’n mediakonferensie gesê wat in die Paarl gehou is. Die SVOK verteenwoordig naastenby 200 klein en kommersiële swart boere in die Witzenberg-vallei.

Motala is ook ’n vrugteboer van die Witzenberg-vallei en boer met pere, perskes en pruime op altesaam 11 hektaar. Hy is veronderstel om voor 24 Januarie die vyf hektaar Bon Chretien-pere op sy plaas klaar te pluk, maar voorspel moeilikheid indien sy werkers nie toegelaat word om te oes nie.

“Swart boere is veral in hierdie stadium kwesbaar, aangesien die meeste van ons nie oor die risikoverspreiding, diversiteit en kontantvloeikragtigheid beskik soos baie van die groter kommersiële boere nie. As ek nie my Bon Chretien-pere kan pluk nie, verloor ek 50% van my inkomste vir die jaar.”

Vreedsame gesprekke die oplossing
Die stakings, wat sedert November verlede jaar verwoesting en verwarring in die Wes-Kaap saai, duur steeds voort in verskeie dorpe. Motala meen die oplossing lê in vreedsame gesprekke. “Almal in die bedryf en die breër landbousektor – en dit sluit die Regering in – moet om ’n tafel gaan sit en die verdienste en lewenstoestande van plaaswerkers bespreek.

“Hierdie besprekings moet egter plaasvind in ’n omgewing waarmee almal gemaklik is. Niemand kan aan samesprekings deelneem met ’n geweer teen sy kop nie. Niemand kan deelneem aan hierdie samesprekings as hy nie weet of sy plaas die volgende dag nog staande gaan wees nie. Die geweld, onwettigheid en intimidasie moet end kry.”

Die mediakonferensie is deur vele joernaliste van Suid-Afrikaanse publikasies bygewoon. Daar was egter ook joernaliste van Suid-Amerikaanse publikasies, asook Europese joernaliste, wat via Skype by hierdie konferensie ingeskakel het.

’n Joernalis van Fresh Fruit Portal, ’n aanlyn-tydskrif wat fokus op die Suidelike Halfrond se vrugteproduksie, het gevra wat die invloed van die stakings op die uitvoerbedryf gaan wees. Dit bevestig dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosboue en Visserye, se bewerings dat Suid-Afrika se mededingers die staking met valkoë dophou. Motala meen ’n totale boikot van Suid-Afrikaanse uitvoervrugte is kortsigtig.

“As ’n mens die swart boere tot niet wil maak, dan moet jy ’n boikot van ons vrugte in die buiteland aanvra.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot