AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Swartvlek: EU stem vandag oor verbod

Die EU-verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse sitrusvrugte kan opgehef word wanneer lidlande nou daaroor stem.

Die Europese Kommissie het voorgestel dat die verbod op Suid-Afrikaanse sitrusinvoere laat vaar word, maar het gemaan dit kan enige tyd weer heringestel word indien verskepings enige swamsiektes bevat.

Die Europese Unie, wat jaarliks sowat €1 miljard Suid-Afrikaanse sitrusuitvoere aankoop, het verlede jaar 'n verbod op hoofsaaklik lemoene, suurlemoene en nartjies van Suid-Afrika geplaas weens die swamsiekte wat in verskepings gevind is.

EU-lidlande sal vandag (Woensdag) stem oor of die verbod verleng moet word of nie, ’n maatreël wat in die pad van sowat 600 000 ton sitrusvrugte sal staan wat vir die seisoen van Mei-Oktober geoormerk is.

Die kommissie meen so ’n stap is egter onnodig en beveel net die oorweging van ’n verbod aan indien die swartvleksiekte in vyf verskillende verskepings vanaf Suid-Afrika gevind word.

In die geval van herhalende onderskeppings weens ontbrekende kontrole- en sertifikaatprosedures in dieselfde jaar, sal die kommissie die besluit hersien voordat die sesde onderskepping bekend gemaak word, aldus ’n Reuters-verslag.

Suid-Afrika lewer sowat ’n derde van die Europese Unie se sitrusinvoere en is die hoofverskaffer van lemoene vir sap wat deur verbruikers in Brittanje, Duitsland en Frankryk gedurende die Europese somer gedrink word.

Bron: News24.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot