AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swartvlek: EU vereis verbod op SA sitrus

'n Verbod wat die EU op invoere van SA sitrus vereis, gooi steeds 'n skaduwee oor die spook van swartvlek.

Copa-Cogeca, Europa se kragtigste landboukundige organisasie, vereis ’n onmiddellike verbod op Suid-Afrikaanse sitrus om die verspreiding van swartvleksiekte te voorkom.

Die organisasie het in ’n brief aan die EU-kommissaris gevra om stappe te doen om die invoer van besmette sitrusvrugte in 2014 te verhoed. Swartvleksiekte word veroorsaak deur 'n swam wat sitrusplante beïnvloed. Dit lei tot swakker gehalte asook kleiner hoeveelhede en beide die vrugte en blare word beskadig. Geen sitrusvariëteite is teen die swam bestand nie. Die EU se owerheid vir voedselveiligheid (EFSA) het die hoë risiko vir swartvlek van invoere uit Suid-Afrika bevestig. Die siekte kom nie in die EU voor nie, maar die groep sê dit kan maklik deur ingevoerde vrugte versprei word.

Bykomende maatreëls
Mnr. Pekka Pesonen, Copa-Cogeca se sekretaris-generaal, het benadruk dat alle sitrus-invoere onderworpe moet wees aan bykomende beheermaatreëls en invoere van besmette gebiede moet outomaties verbied word wanneer ’n sesde besmette besending opgespoor word. “Die groot aantal onderskeppings in 2013 is ’n aanduiding dat Suid-Afrikaanse owerhede nie in staat is om doeltreffende fitosanitêre beheer toe te pas nie,” het Pesonen gesê.

Die groep kla ook dat vrugte wat verwerk word, wat 10% van alle invoere verteenwoordig, nie aan bykomende beheermaatreëls van dieselfde omvang onderwerp word nie. “Ons vereis die nodige stappe vir 2014 omdat invoere reeds in Maart begin het. Ons is verlede seisoen deur ’n baie hoë risiko vir besmetting in die gesig gestaar en soek nie vanjaar 'n herhaling daarvan nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot