AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swartwitpense loop deur onder haarwurm

Haarwurm berokken skade onder wildboere se swartwitpense en is moeilik om te bestry.

Haarwurm, en spesifiek die spesie wat skape raak (Haemonochus concortus), is besig om sy tol te eis onder wildboere se swartwitpense sê dr. Peter Oberem, voorsitter van Wildbedryf Suid-Afrika. Dit is veral ’n probleem in somerreënvalgebiede en waar swartwitpense in klein kampies aangehou word.

Oberem sê dit is moeilik om te sê hoeveel swartwitpense weens haarwurmbesmetting vrek, maar sê dit is nogal ’n groot probleem onder wildtelers. Die wildbedryf het al kwaai deurgeloop omdat daar in bewaringskringe gesê word dat wildboere die wild van hul natuurlike weerstand teen parasiete en siektes ontneem deur hulle in klein kampies aan te hou en daar te pamperlang.

Oberem sê egter hoewel swartwitpense selfs in die natuur deur ’n spesifieke haarwurm geparasiteer word, is dit nie dié wurmspesie wat die probleme veroorsaak nie. Haemonochus concortus, die sondebok onder skape, het oor die jare weerstand teen baie middels waarmee besmetting behandel word opgebou en boere moet nou met hul veeartse saamwerk om hierdie weerstand te probeer kortwiek.

Oberem sê wildboere het twee opsies as dit by haarwurm onder hul swartwitpense kom. Daar is middels wat deur hul voer toegedien kan word, maar dan is daar geen sekerheid oor die dosisse wat spesifieke diere inkry nie. Die beter metode is om spuitstof toe te dien deur uitvalpyltjies, sê hy. Hoewel dit duurder is, kan spesifieke diere dan met die regte dosisse behandel word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot