AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sweedse wynkoper beïndruk met SA

Die plaaslike wynbedryf het ’n goeie indruk op een van die grootste internasionale kopers van SA wyn gemaak.

Die hoofde van Systembolaget, ’n Sweedse drankmaatskappy en een van die grootste kopers van Suid-Afrikaanse wyn, het op ’n mediakonferensie in Kaapstad gesê hulle is “grootliks beïndruk” deur wat in die plaaslike wynbedryf ten opsigte van maatskaplike verantwoordelikheid vermag word.  

Die groep het verskeie wynplase besoek en met belanghebbendes in die Suid- Afrikaanse wynbedryf en werkersorganisasies vergader. Swede is op drie na die grootste koper van Suid-Afrikaanse wyn.  

Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, het gesê die Wes-Kaapse regering meen beter maatskaplike toestande kan slegs deur ekonomiese groei teweeggebring word. “As ’n provinsie stel ons daarom ons handelsbande met Swede baie hoog op prys.”

Suid-Afrika verkoop sowat 33 miljoen liter wyn per jaar aan Systembolaget. Dit behels bykans 650 wynhandelsname. In 2011 was Suid-Afrika die grootste enkele verskaffer van wyn aan dié organisasie.  

Een van Systembolaget se voorrangsake is om ’n bevoorradingsketting te skep wat reg laat geskied aan mense en die omgewing, sake wat in ’n land soos Swede hoog geag word. Daar is sterk steun vir Fairtrade-wyn. Suid-Afrika is geloof vir die leidende rol wat hy internasionaal in die bevordering van die Fairtrade-etiket speel. 

Die organisasie doen gereelde oudits van die bedrywighede van produsente in die lande van wie hy koop en so ’n oudit word tans in die Kaapse Wynland onderneem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot