AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Swemmer se koei help kinders

SA se braaikoning, Jan Braai, en Olimpiese held, Cameron van den Burgh, gaan 'n hele koei braai vir liefdadigheid.

Suid-Afrika se braaikoning, Jan Braai, sal Vrydag (24 Augustus 2012) sy staal moet wys om vir 252 kinders van die Nashua Children’s Charity Foundation (NCCF) te braai. Cameron van der Burgh, een van die land se Olimpiese swemsterre, het dié uitdaging aan Jan Braai gerig.

Jan Braai het ’n koei ter waarde van R7 000 aan Van der Brugh geskenk ter ere van sy goue medalje wat hy onlangs in Brittanje gewen het. Van den Burgh sê in ’n berig op Sport24.com LJ van Zyl, die Olimpiese hekkiesatleet, het aangebied om die koei op sy plaas te laat loop sou Van der Burgh besluit om die dier lewend te hou.

Wors
Sowat 140 kg wors gaan van die koei se vleis gemaak word, wat gebruik sal word vir ’n reuseboereworsbraai aan die einde van die week. Jan Braai, Van der Burgh en Ryk Neethling, Van der Burgh se bestuurder, sal die gashere vir die dag wees.

’n Aantal liefdadigheidsorganisasies behoort tot die NCCF, en die kinders van Abangani Enkosini in Alexandra, naby Sandton, sal die ontvangers van dié daad van welwillendheid wees.

Dié organisasie word bedryf vanuit die agterplaas van ’n dokter se kliniek in Alexandra. ’n Groep weeskinders leef daar in plakkershutte saam met me. Portia Mongake, die stigter van die organisasie. Baie kinders kom daagliks ná skool na die organisasie om hul enigste maaltyd vir die dag by Mongake te ontvang. Die voorraad vir dié maaltye word meestal deur die NCCF voorsien.

Bron: Sport 24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.25
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,263.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot