AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4818
-37,00
SOYA
27 Sep
-
9376,8
-1,20
SUNS
27 Sep
-
9820
-148,00
WEAT
27 Sep
-
7050
-8,00
WMAZ
27 Sep
-
4839
-27,00
YMAZ
27 Sep
-
4770
-28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Sybokhaar moontlik per internet verkoop

CMW se welslae die afgelope twee jaar met elektroniese veeverhandeling op die internet het hom laat besluit om 'n soortgelyke stelsel vir sybokhaar te oorweeg.

Dr. Jan van der Westhuysen, besturende direkteur van CMW, sê dit hou heelwat voordele in vir die plaaslike mark. Afgesien daarvan, het die afname in sybokhaarproduksie in Texas en ander produserende lande soos Turkye, meegebring dat kopers wat uitsluitlik daardie markte benut het, nou op die Suid-Afrikaanse mark aangewese is. "Om die maksimum vraag op die plaaslike mark te skep en 'n meer objektiewe prysvormingsmeganisme te verseker, het CMW 'n elektroniese veilingstelsel ontwikkel wat geakkrediteerde kopers op enige plek in die wêreld in staat sal stel om op die aanbod te bie." Hy sê die ontwikkeling van die stelsel word deur Comp RSA gedoen en die implementering daarvan sal in samewerking met die sybokhaarkopers gedoen word. Volgens hom is die enigste verskil tussen die tradisionele veiling en internetveiling dat kopers vanuit hulle kantore op enige plek in die wêreld vir 'n betrokke lot sal kan bie deur hul prys elektronies te stuur, eerder as om hardop teen mekaar te bie. "'n Verskeidenheid hulpmiddels sal in die stelsel ingebou word wat 'n elektroniese aanbod, reserwepryse en ander berekenings moontlik maak. Die veilings sal op 'n vasgestelde tyd begin en eindig." Dr. Van der Westhuizen sê hoewel die beoogde stelsel nie noodwendig 'n groter vraag vir sybokhaar sal skep nie, dit 'n meer verteenwoordigende mededinging vir die beskikbare aanbod behoort te verseker. Volgens hom sou die stelsel vroeër dié seisoen geïmplementeer gewees het, maar sal om strategiese redes redes eers volgende jaar in bedryf gestel word. Hy sê die stelsel wat ontwikkel is, maak dit moontlik om 'n verskeidenheid van ander bedryfsitems op dieselfde manier te bemark. 15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.44
-0.6%
Rand - Euro
17.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,636.43
+0.9%
Silwer
18.66
+1.7%
Palladium
2,040.01
-0.2%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,360
+0.1%
Alle aandele
63,716
+0.1%
Hulpbronne 10
56,053
-0.3%
Industriële 25
79,527
0.0%
Finansiële 15
14,095
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot