AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sybokhaar se produksie styg verder

Die produksie van sybokhaar het die afgelope seisoen effens gestyg, maar dipmiddels wek kommer.

Ondanks wisselvallige klimaatsomstandighede het die produksie van sybokhaar die afgelope seisoen marginaal met 1,2% tot 2,48 miljoen kg gestyg. Tesame met die produksie van 734 000/kg in Lesotho beteken dit dat die twee lande gesamentlik nou 67% tot die wêreldproduksie van dié vesel bydra.

Die feit dat 1,97 miljoen kg van dié aanbod egter gedurende die derde en vierde veilings van die winterseisoen onder die hamer kom, skep probleme vir die kontantvloei van kopers. Dit is ’n saak wat aangespreek behoort te word aangesien daar gemeen word dat die groot aanbod markpryse negatief kan raak. Só het mnr. Cobus de Klerk in sy voorsittersrede op die jaarkongres van die Suid­Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging (SASKV) gesê.

Gif

De Klerk het gevra dat boere nie in hul stryd teen roofdiere enige gif gebruik nie en ook baie bedag moet wees watter dipmiddels hulle drie maande voor skeertyd teen uitwendige parasiete aanwend. “Naspeurbaarheid gaan ’n al groter rol speel en skeersels sal voortaan by die hawe lukraak vir verbode aktiewe bestanddele getoets word. ’n Gesprek sal met farmaseutiese maatskappye gevoer word om dipstowwe te ontwikkel wat nie enige van die verbode middels bevat nie.”

Toekoms

De Klerk het ’n rooskleurige toekomsprentjie geskets en verskeie hoogtepunte uitgesonder. Dit sluit die herstrukturering in die bedryf wat besluitneming meer vaartbelyn gemaak het. Die direksie van Sybokhaar Suid-­Afrika is verklein, terwyl die verteenwoordiging van produsente op die Sybokhaartrust vergroot is.

Ondanks die bedanking van mnr. Bongani Ndlovu as bestuurder van die sybokhaarsbemagtigingstrust in Januarie, is drie nuwe SEB-­projekte op Graaff-­Reinet, Beaufort-­Wes en Kommadagga van stapel gestuur.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot