AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sybokhaar sluit somerveilings af

Die prys van sybokhaar het op die laaste veiling van die somerseisoen met 7% tot R98,33 teruggesak.

Die prys van sybokhaar het op die laaste veiling van die somerseisoen met 7% tot R98,33 teruggesak, amper dieselfde as die prys van veiling in die ooreenstemmende tyd verlede jaar.


Die prys van sybokhaar het met die vorige veiling, wat op 31 Mei gehou is, op ’n gemiddelde van R106 per kg gesluit.


Luidens ’n verklaring van Sybokhaar SA het die sterk rand ’n impak op die veiling gehad en bemoeilik dit sake in die handelsomgewing. Daar was egter steeds ’n sterk aanvraag op die veiling.


’n Effense afname

Die boklamsektor van die mark het dié seisoen besonder goed gevaar met ’n gemiddelde markaanduiding van R134,40 vir die seisoen. Die gemiddelde vir die seisoen was R97,70, ’n toename van 2,5% vergeleke met verlede jaar.


Die hoogste prys wat op dié veiling bereik is, was R294,50 per kilogram, wat betaal is vir somerkleinbokkiehaar van 24 mikron. Volgens Sybokhaar SA is die gewig wat vanjaar aangebied is, ietwat laer as dié van verlede jaar. Die grootste oorsaak daarvoor was die droogte.


Die eerste winterveiling is weer op 23 Augustus vanjaar.


* Teddiebere, wat meestal van Suid-Afrikaanse sybokhaar gemaak gaan word, is die amptelike simbool vir die 2012 Olimpiese Spele in Brittanje. Lees die storie hier.


22 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,770.31
+0.1%
Silwer
22.15
-0.5%
Palladium
1,849.09
-1.5%
Platinum
989.81
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot