AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Sybokhaarbedryf moet self sorg

Die sybokhaarbedryf gaan vir homself moet sorg om ’n volhoubare toekoms vir die bedryf te verseker, sê Sybokhaar Suid-Afrika.

Die sybokhaarbedryf gaan vir homself moet sorg om ’n volhoubare toekoms vir die bedryf te verseker, sê mnr. Deon Saayman, die hoofbestuurder van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA).


Hoewel groot uitdagings vir boere tans bestaan, voel Saayman goed oor die vesel, die vraag daarna en die mark wat bestaan.


“Dit is nou van die uiterste belang dat produksie gestabiliseer word. Ons werk die afgelope paar jaar ook daaraan om die bedryf te help om die Suid-Afrikaanse produk sy regmatige plek in die wêreldmark te laat inneem,” vertel Saayman.


Uitdagings aan boere

Mnr. AB Hobson, ’n sybokhaarboer van die distrik Jansenville, sê verskeie uitdagings het Angora-boere die afgelope paar jaar in die gesig gestaar. Dié uitdagings sluit in verliese weens onder meer ’n droogte in die Oos-Kaap, die uitbreking van slenkdalkoors en die onlangse koue wat die provinsie onverhoeds betrap het.


“Dan is verliese weens roofdiere, veral jakkelse, steeds ’n groot probleem en dit lyk of dit al hoe erger word,” sê Hobson. Mnr. David Short, nóg ’n boer van die distrik, vermoed hy het verlede jaar honderde lammers weens roofdiere verloor. “Ek het 270 ooie geïnsemineer en die meeste van hulle moes tweelinge gehad het, maar ek het uiteindelik net 100 lammers gehad.”


Hulp aan boere

Die bedryf probeer deurentyd om boere by te staan in hul verliese. Saayman sê in die jongste poging het die trust verbonde aan die SSA 400 jassies gekoop om aan boere beskikbaar te stel. Dié jassies is ontwerp om vrektes weens koue te beperk nadat bokke geskeer is.


Saayman sê die jassies sal nou vir ’n toetstydperk aan twee boere beskikbaar gestel te word om te bepaal of dit wel in die veld werk.


“Navorsing het gewys dat die jassies, wat van Nylon 6 gemaak is, ’n noemenswaardige verskil aan die dier se temperatuur maak én dat dit nie die haargroei onder die jassie benadeel nie. Wat ons nou onder meer wil bepaal, is hoe doeltreffend dit in die veld werk, soos in ’n noorsveld waar dorings voortdurend daaraan kan vashaak,” vertel Saayman.


* Sybokhaar Suid-Afrika het die afgelope week lede van die media op ‘n toer deur die Oos-Kaap getrakteer om die bedryf en al die fasette daarvan aan die media bekend te stel. Kyk hier na foto's van die toer.


3 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.01
+0.9%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,749.51
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,839.50
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot