AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sybokhaarboere bemagtig

Vyf studente wat ‘n driejaar opleidingskursus in sybokhaarboerdery suksesvol voltooi het,  is verlede week beloon, toe ‘n plaas van 5 500 ha in die Jansenville-distrik aan hulle oorhandig is.

Vyf studente wat ‘n driejaar opleidingskursus in sybokhaarboerdery suksesvol voltooi het,  is verlede week beloon, toe ‘n plaas van 5 500 ha in die Jansenville-distrik aan hulle oorhandig is.

Die plaas Uitkomst, wat 33 km noord van Jansenville geleë is, is onlangs teen R15,6 miljoen deur die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondsake aangekoop.

Prof. Dan Sandi, senior streekbestuurder in die westelike gebied van die Oos-Kaap, het sy dank teenoor die provinsie se kommersiële boere uitgespreek wat “nie wag dat die regering hulle vra om iets vir grondhervorming te doen nie, maar self na vore gekom het en hulp aangebied het.”

Me. Sarah Louw, een van die vyf studente wat bemagtig is, het gesê hulle is vasberade om nie klein of opkomende boere te bly nie, maar binnekort volwaardige kommersiële boere te wees.

Die studente het hulle opleiding op die plaas Hardwood by Klipplaat ontvang. Die projek het vier jaar gelede tot stand gekom toe South African Mohair Industries Limited (SAMIL) 210 Angorabokke en drie ramme geskenk het. Die Angoraramtelersvereniging het ook vyf ramme beskikbaar gestel en Virbac, ‘n veemedisynemaatskappy, het die veemiddels geborg.

Mnr. Gielie Grobler, ‘n voormalige voorsitter van die Sybokhaarkwekersvereniging wat as mentor opgetree het, het gesê hy is vol vertroue dat die vyf nuwe boere ‘n sukses sal maak, aangesien hulle gretig was om te leer en deurentyd baie hard gewerk het. “Bloot die feit dat daar vanjaar 260 lammers geoes was van die 230 ooie wat gelam het, is ‘n bewys van hulle toewyding om goed na die vee om te sien.

Die Hardwood-sybokhaaropleidingsinisiatief is ‘n samewerkingsaksie tussen die Ikwezi-munisipalitiet, die provinsiale departement van landbou en die sybokhaarbedryf. Vyf nuwe studente het reeds met opleiding begin.   

20 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot