AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4826
31,00
SOYA
06 Okt
-
9530
265,00
SUNS
06 Okt
-
10490
208,00
WEAT
06 Okt
-
7206
14,00
WMAZ
06 Okt
-
5058,8
98,80
YMAZ
06 Okt
-
4948,2
74,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sybokhaarmark verbeter

Sybokhaarpryse het die derde agtereenvolgende veilingsweek verbeter - nieteenstaande die verstewiging van die rand. Dit is veral jongbokhaar wat geskitter het en met 8,5 % gestyg het. Die prys van kleinbokkiehaar het met 4 % verbeter.

Mnr. Frans Loots, hoofbestuurder van Sybokhaar Suid-Afrika, sê die meeste sybokhaar vervaardigers het hul bestellings vir die 2003-verkoopseisoen afgehandel. "Die vooruitverkope was bevredigend en die vervaardigers sal nou die bokhaar moet verwerk om die bestellings uit te voer. Dit behoort te lei tot 'n verdere toename in vraag na die grondstof." Gemiddelde pryse in kilogram op verlede week se veiling was soos volg (pryse van die ooreenstemmende veiling 'n jaar gelede is tussen hakies): Kleinbokkiehaar R98,59/kg (R58,74kg); jongbokhaar R65,69/kg (R38,81kg); fyn grootbokhaar R38,52/kg (R28,16/kg) en sterk grootbokhaar; R34,75/kg (R26,12/kg). Die gemiddelde prys van R53,67/kg is amper R20/kg hoër as 'n jaar gelede. Die omset op die veiling was R6,8 miljoen en 96,3 % van die aanbod van 131 663 kg haar is verkoop. Die volgende veiling word op 19 November gehou. 15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.15
-0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,273.50
+0.7%
Platinum
924.00
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,628
+0.7%
Alle aandele
66,032
+0.6%
Hulpbronne 10
63,263
-0.7%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,077
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot