AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Taai tye maak boere sterk, sê sakeman

Wees dankbaar as jy soms onder druk is, want só leer ’n mens vaardighede aan wat jy nie anders sou gehad het nie.

Suid-Afrikaners presteer goed regoor die wêreld, omdat hulle gewoond daaraan is om nie dinge op ’n skinkbord te kry nie, sê die Atterbury-groep se mnr. Louis van der Watt by Landbouweekblad se Oplossings vir die Landbou-konferensie in Bloemfontein.

Van der Watt, die hoofspreker by die konferensie, het aan omtrent 220 boere gesê wit Suid-Afrikaners en veral Afrikaners, moet eintlik dankbaar wees dat hulle soms onder druk is, want hy sê só leer mense vaardighede wat hulle nie anders sou gehad het nie. Hy sê hy sien dwarsdeur Afrika en in Europa Suid-Afrikaners wat baie suksesvol is, omdat hulle geleer het om met baie min hulpbronne iets te doen.

Hy het as voorbeeld verwys na SA rugby wat gedurig in die afgelope 20 jaar onder politieke druk was, maar steeds twee wêreldbekers gewen het. In teenstelling daarmee het Suid-Afrikaanse sokker, wat groot politieke steun en hulpbronne het, van ’n hoogtepunt van 12de op Fifa se ranglys gesak het tot 57ste op die oomblik.

Van der Watt het hom sterk uitgespreek teen swart ekonomies bemagtiging (SEB) en kwotastelsels. Hy sê wanneer jy posisies vir mense reserveer, doen jy daardie persoon eintlik ’n groot onreg aan, omdat hulle nie leer om op die ope mark mee te ding nie. Hy’t gesê hy glo wel in bemagtiging en sy maatskappy het al naby aan 250 arm kinders universiteit toe gestuur.

In sy besigheid glo hy ook eerder daaraan om werknemers eienaarskap te gee eerder as om reuse-salarisse te betaal, want “ ’n groot salaris gee jou net ’n huursoldaat, wat maklik weer deur ander maatskappye gelok word.”

Hy’t gesê boere moet al meer soos entrepreneurs dink. Hy sê jy met jouself eerstens afvra hoe jy gaan geld maak, voor jy begin om allerhande praktiese probleme op te los. Hy’t ook gesê boere moet ook hulself beter verkoop en nie slegs hulle produkte nie.

Hy sê ook boere kan in onderhandelinge, selfs met die Regering, met groter selfvertroue optree, omdat hulle waardevolle vaardighede het en weet wat hulle doen en omdat die Regering eintlik dankbaar moet wees oor hulle.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot