AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Taakspan bekyk ongebruikte trekkers

’n Taakspan moet ondersoek instel hoekom talle staatstrekkers vir nuwe boere in die provinsies oral ledig staan.

Nadat ondersoek ingestel is oor van die klagtes dat trekkers wat die staat voorsien het om voedselsekerheid te bevorder, ongebruik staan, is ’n taakspan aangestel om die projek te ondersoek.

Me. Palesa Mokomele, woordvoerder van die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê verskeie klagtes is al ontvang dat dié trekkers nie gebruik word nie. In twee gevalle is al bevind dat die klagtes waar was.

Sowat 674 trekkers is oor ’n tydperk van drie jaar, van 2010 tot 2012, deur Minister Tina Joemat-Pettersson aan die land se nege provinsiale regerings oorhandig. Die doelwit van die projek is om voedselproduksie in landelike gebiede en die voormalige tuislande te bevorder, deur grond wat ongebruik lê, te bewerk.

Die trekkers vorm deel van die departement se projek “Een familie, een groentetuin,” om Suid-Afrikaners aan te moedig om hulle eie kos te produseer. 

Twee aspekte ondersoek
Die taakspan is saamgestel uit senior bestuurders en hulle moet binne ’n maand hul voorstelle aan die Minister voorlê. Die span moet verskeie aspekte ondersoek, maar aan twee sake spesifiek aandag gee.

Die eerste is of ’n privaat entiteit nodige is om die bestuur, onderhoud en beheer van die trekkers te doen. Die tweede opsie is of die trekkers die verantwoordelikheid moet wees van entiteite binne die onderskeie provinsies.

Joemat-Pettersson sê hoewel oor die algemeen goeie verslae kry van hoe die trekkers gebruik word, bestaan kommer dat van hulle nie optimaal gebruik word nie: “Ek wil ’n versoek aan alle provinsies rig om enige kwessies rakende die trekkers by die nasionale departement aan te meld sodat ons hulle kan bystaan. Die Regering werk onvermoeid aan ’n holistiese strategie vir voedselproduksie en die trekkers is net een deel daarvan.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.17
-0.1%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,668.62
+0.4%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,229.50
+2.9%
Platinum
886.50
+2.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,617
+0.4%
Alle aandele
64,019
+0.5%
Hulpbronne 10
61,326
+1.8%
Industriële 25
77,266
-0.2%
Finansiële 15
13,804
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot