AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Taakspan kyk na Lesotho-grens

'n Taakspan wat probleme soos veediefstal, brandstigting en dreigemente teenoor boere aan die grens van die Vrystaat en Lesotho gaan ondersoek, is op 'n vergadering tussen lede van die georganiseerde landbou, die SA Polisiediens en die Weermag aangestel. Verhoogde optrede teen misdaad is op die vergadering deur die georganiseerde landbou geëis.

Mnr. Borrie Erasmus, lid van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, sê die taakspan se eerste taak is om 'n oplossing by die brandpunte aan die grens deur groter sigbare teenwoordigheid en patrollies te bewerkstellig.

Daar is probleme oor die hele grens met Lesotho, maar die meeste daarvan word in die Suidoos-Vrystaat ervaar.

'n Oplossing op lang termyn moet egter gevind word. Die Weermag is verlede jaar aan die grens onttrek. Daarom is die Weermag versoek om weer soldate aan die grens te ontplooi. Op 'n vcrgadering in Mei vanjaar het die SAPD onderneem om sy magte aan die grens te versterk, maar sedertdien is nog net 20 nuwe polisiemanne daar ingespan.

Mnr. Erasmus sê van die ander sake wat bespreek is, is die grensheining wat afgebreek word om gesteelde vee en voertuie maklik na Lesotho te neem. Dit is belangrik dat die heining herstel word. Van die voorstelle wat op die vergadering gedoen is, is dat ou spoorstawe geplant word of dat dolosse van beton, wat in hawens gebruik word, daar afgelaai word.

Valhekke om verkeer op die paaie te beheer, sal in die kleiner gebiede oorweeg kan word. Heelwat boere is ten gunste daarvan. Dit sal egter deeglik ondersoek moet word, want die boere van die omgewing sal dit moet finansier. Toestemming sal ook van die owerheid verkry moet word.

Mnr. Erasmus sê Vrystaat Landbou is positief oor die die uitslag van die samesprekings omdat goeie samewerking van die polisie en Weermag gekry word. Boere werk goed saam met die kommando's en plaaswagte.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot