AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Taakspan moet kyk na samestelling van LBK

Die Landboubesigheidskamer (LBK) is nie besig met enige wegbreek-aksie van Agri SA nie en die gesprek oor die posisionering van dié kamer handel ook nie oor die finansiering van Agri SA nie.

Dié versekering is deur mnr. Miás Nieuwoudt, LBK-hoofbestuurslid, gegee toe hy op die LBK se kongres in Port Elizabeth verslag gedoen het oor 'n ondersoek na die toekomstige rol en samestelling van die kamer.

Mnr. Nieuwoudt het gesê die proses waarmee die LBK besig is, het as einddoel die versterking van die Suid-Afrikaanse landboustrukture en nie fragmentering in gedagte het nei. "Die landbou se skaars hulpbronne kan nie verdeling bekostig nie en die karakter van landbouleierskap mag dit nie toelaat nie."

Hy het dit benadruk dat die LBK se klantebasis die boer én die verbruiker is, wat die produk wat die boer produseer in sy primêre of verwerkte vorm gebruik en daarvoor betaal. "Daar is dus geen manier waarop die LBK in konflik met sy klantebasis kán of wíl funksioneer nie."

Hy het gesê die kamer verteenwoordig 'n logiese skakel tussen die primêre produsent en die res van die landbousektor wat in die landbouwaardeketting teenwoordig is. "Hierdie netwerk behoort optimaal ontwikkel te word. Dis nodig dat die LBK kennis neem van die veranderinge wat in die sakewêreld plaasvind en sorg dat hy aan die voorpunt daarvan bly."

Ofskoon die strewe steeds is om 'n sterker identiteit aan die LBK te gee, het herposisionering nog nie wasdom bereik nie en derhalwe sou dit voortydig wees om nou konkrete voorstelle aan die kongres voor te lê. "Die hoofbestuur wil nietemin die boodskap tuisbring dat die huidige bedeling kan verander, veral met die oog opgroter inklusiwiteit sonder om alles vir almal te probeer wees."

Die kongres het sy eenparige steun toegesê aan 'n voorstel dat die hoofbestuur 'n taakspan aanwys om met die samewerking van Agri SA ondersoek in te stel hoe groter inklusiwiteit en beter markposisionering bereik kan word. Die voorstelle oor moontlike struktuurveranderinge sal aan 'n spesiale kongres van die LBK voorgelê word. Daar is ook gevra dat die opdrag as "dringend vir afhandeling gehanteer word."

13 Mei 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot