AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Taakspan monitor oordra van kolleges

Die oordrag van landboukolleges na die Departement van Hoër Onderwys word omvattend gemonitor.

’n Oudit sal van die Tsolo- en die Potchefstroomse landboukolleges gedoen word wat geld by die Regering gekry het vir opknappingswerk.

Die twee kolleges het reeds akkreditasie van die Raad op Hoër Onderwys gekry. Al twaalf kolleges van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye moet volgens beplanning na die Departement van Hoër Onderwys oorgedra word.

Die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, wil sien hoe ver die werk aan die kolleges gevorder het en hoe die oordrag vorder.

Mnr. Joe Kgobokoe, adjunk-direkteurgeneraal vir voedselsekerheid en landbouhervorming by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, het gesê in 2013 is daar aan die raamwerk gewerk om die oordrag van die kolleges gekoördineerd te doen. Die Kabinet het ’n memorandum goedgekeur waar die departement voorstel dat ’n taakspan tussen die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die een vir Hoër Onderyws in die lewe geroep word wat die oordragproses moet hanteer en die inwerkingstelling van die proses moes monitor. Die taakspan monitor reeds die bedrywighede.

Oordrag van die kolleges, wat onder die provinsies geval het, na hoër onderwys is nie ’n maklike proses nie. Die kolleges besit onder meer infrastruktuur, groot stukke grond en landboumasjinerie.

Dit is goedere wat nie sommer na willekeur oorgedra kan word nie. Die taakspan kyk na dié soort kwessies. Kgobokoe stel ook voor dat 'n span kenners, bestaande uit twee afgetrede professors met kennis van landbou, ’n omvattende ondersoek moet doen oor die gevolge van die oordrag.

So ’n ondersoek is nodig, want jy moet kyk watter uitwerking gaan dit op die menslike hulpbronne hê, die bates, wat gebeur met die programme wat die Nasionale Tesourie huidiglik finansier, wat presies moet na die Departement van Hoër Onderwys oorgedra word en wat moet in besit van die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery bly, het Kgobokoe gesê.

Hy het bygevoeg dat die departement verplig voel om te sien dat die kurrikulum van die kolleges relevant is met wat die landbousektor benodig en daarom kan hy nie net alles in die hande van die Departement van Hoër Onderwys laat nie.

Mnr. Bheki Cele, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, het gesê landbou moet vroeër deel van die onderrigstelsel word en nie net boekgeleerdheid nie. Die leerlinge moet die praktiese aspekte aanleer, het Cele gesê. Mnr. Mandla Mandela, ANC-LP, voel ook dat landbou reeds op laerskool aan leerlinge aangebied word.

Hy het gesê die Mandela-skool vir Wetenskap en Tegnologie in die Oos-Kaap word gebruik vir landboubedrywighede in die gebied en dat daar hopeloos te laat gewag word om leerlinge aan die bedryf bekend te stel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot