AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Tabak maak enorme bydrae’

Tabakboere moet fyn trap om te oorleef, sê die voorsitter van die Tabakinstituut van Suidelike Afrika.

“Om vir die tabakbedryf te baklei, is soos om water opdraande te stoot.” So sê mnr. Francois van der Merwe, voorsitter van die Tabakinstituut van Suidelike Afrika oor die aanslae van onder meer gesondheidsorganisasies op die tabakbedryf.

Hy het by ’n boeredag van die Waterberg Tabakstudiegroep naby Vaalwater in Limpopo gepraat oor die uitdagings wat die tabakbedryf in die gesig staar. Van der Merwe, wat ook die voorsitter van die Internasionale Tabak-kwekersvereniging is, sê die agenda rondom tabakregulasies wêreldwyd word deur die Verenigde Nasies se Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) vasgestel.

“Dít is waar ons moeilikheid begin. Dis oor denkrigtings wat in Geneva opgekook word wat ons bedryf as ’n slegte een met slegte mense sien, oordeel en kruisig.” Van der Merwe sê plaaslike tabakboere is uitgelwer aan regulasies en beleidsrigtings wat deur die WGO daargestel word omdat die Suid-Afrikaanse Regering, na sy mening, aldurig witvoetjie soek by die internasionale gemeenskap.

“Hoekom anders sal ons Minister van Gesondheid tydens ’n debat op ’n nasionale radiostasie vir my sê daar is niks goeds aan die tabakbedryf nie, en dat dit geen positiewe bydrae tot die samelewing maak nie.” Van der Merwe sê dit stem ooreen met die WGO se beleid om die tabakbedryf te reguleer tot op die punt waar daar eintlik geen bedryf, geen aanvraag en geen gebruik in die wêreld oor is nie. “So ons stryd lê eintlik internasionlaal.”

Hy het boere daarop gewys dat hulle hul bedryf en die regulasies wat dit rig moet ken. “Ons kan nie kortpaaie vat nie. Omdat ons onder die vergrootglas is en omdat ons gebrandmerk is deur gesondheidsorganisasies word enige fout in die tabakbedryf uit proporsie geblaas regoor die wêreld.” Hy het spesifiek verwys na toelaatbare chemikalië in die verbouing van tabak.Van der Merwe het ook daarop gewys dat Suid-Afrikaners moet kennis neem van die enorme bydrae wat tabak tot die staatskoffers deur belasting maak. Hy sê tabak verskaf ook werk aan duisende mense op plase en in fabrieke en belê voortdurend groot bedrae geld in die land.

Hy sê die bedryf ontken nie die gesondheidsrisiko’s verbonde aan die gebruik van tabakprodukte nie, maar dat die verbouing van tabak, ’n wettige bedryf is en dat boere tabak plant omdat hulle ’n goeie produk in ’n stabiele mark kan lewer. “Mense gaan in elk geval rook en as ons tabak nie binne ’n wettige en goed gereguleerde raamwerk produseer nie, gaan dit onwettig en sonder enige gehaltebeheer geproduseer word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot