AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tabakbedryf vra hulp van Jan Taks

Die ontduiking van belasting op tabakprodukte benadeel die hele tabakwaardeketting, sê die Tabakinstituut van Suider-Afrika.

Slaan toe op die onwettige vervaardiging van tabakprodukte om boere en die groter tabakwaardeketting te beskerm én waardevolle rande vir die staatskoffer in te win.

Mnr. Francois van der Merwe, voorsitter van die Tabakinstituut van Suider-Afrika (Tisa), rig die versoek aan die Regering en sê vervaardigers wat hou by belastingwette rondom tabakprodukte, verloor inkomste en markaandeel teenoor vervaardigers wat die belasting op tabakprodukte ontduik.

Tisa se navorsing wys dat 22% van die plaaslike sigaretmark aan onwettige vervaardigers "behoort", wat die Staat R4 miljard tot R5 miljard jaarliks kos. Oor die afgelope vyf jaar het die staat meer as R25 miljard verloor, wat ver kan gaan om belastingtekorte te verklein. Van der Merwe sê aangesien wettige vervaardigers tabak by plaaslike boere koop, beïnvloed hul verlore markaandeel ook die hoeveelheid tabak wat boere van die hand kan sit.

Meer geld vir Jan Taks

Die aksynsbelasting op 'n pakkie van 20 sigarette is tydens die Begrotingsrede opgeskuif met 'n bo-inflasie 8% tot R14,30 (BTW uitgesluit). Dit, tesame met BTW, verteenwoordig 52% van 'n pakkie sigarette se prys.

Van der Merwe sê Tisa aanvaar dié vlakke van belasting op tabakprodukte maar vra die Regering om sy deel te doen om toe te sien dat die speelvlak gelyk is en almal belasting betaal.

"Enige verhoging in belasting skep die geleentheid vir belastingontduiking. Sodra belasting verhoog word, probeer sommige spelers om dit te ontduik. Ons vra vir beter beheer oor vervaardigers se produksie."

Van der Merwe sê tegnologie is beskikbaar wat dit moontlik maak om sigarette by die punt van vervaardiging by SARS te registreer. Sodoende sal onwettige vervaardigers nie in staat wees om slegs 'n deel van hul produksie te verklaar nie.

"Dit is belangrik om só die waardeketting te beskerm sodat boere en wettige vervaardigers kan belê in die tabakbedryf en die groter ekonomie," sê Van der Merwe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot