AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tabakbedryf wag vir konsepwet

Die tabakbedryf wag in spanning dat voorgestelde regulasies oor tabakgebruik gepubliseer moet word.

Strenger regulasies oor rook gaan na verwagting binne die volgende twee weke deur die Departement van Gesondheid in die Staatskoerant gepubliseer word vir kommentaar. Dr. Aaron Motsoaledi, Minister van Gesondheid, het verlede week aangekondig dat die regulasies voor einde vandeesweek gepubliseer sal word.
 
Die nuwe regulasies sal byvoorbeeld rook buite geboue verbied. Luidens ’n berig op Longevitymag.co.za het Motsoaledi gesê rokers wat by die ingange staan van geboue waarbinne rook verbied word, het ’n alledaagse gesig geword en dit bedreig die gesondheid van diegene wat daardeur moet stap.
 
“Ons het nie opgehou in ons reguleringsproses nie en ons sal ook nie terwyl mense kies om tabak te rook nie,” aldus Motsoaledi. Strenger regulasies oor die gebruik van alkohol sal ook binnekort gepubliseer word.
 
Wat volgende – alkohol, kitskos?
Die Law Review Project (LRP) het streng kritiek op Motsoaledi se aankoniging gelewer en sê die regulasies sal inbreuk maak op die beginsel van vryheid van keuse. Luidens ’n verklaring vra die instansie: “Gaan alkohol volg? En dan kitskos en “gevaarlike” aktiwiteite? Sodra die beginsel van vryheid van keuse bedreig word, is daar geen grondslag vir die beperking van die erosie van vryheid nie.”
 
Volgens die LRP openbaar die tipe verreikende wette wat deur die Departement van Gesondheid voorgestel word, “onkunde oor of miskenning van die skeiding van magte.”
 
Die LRP meen dat die voorgestelde regulasies baie verder gaan as om net nie-rokers se gesondheid te beskerm, en dat die staat hom moet bemoei met die implementering van wette en nie die skep daarvan nie. Intussen wag die Tabak-instituut van Suid-Afrika  (TISA) dat die regulasies gepubliseer word.

Bron: Longevity.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.21
+0.5%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,278.00
+2.4%
Platinum
911.50
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,256
+2.4%
Alle aandele
65,731
+2.3%
Hulpbronne 10
63,641
+3.2%
Industriële 25
79,348
+2.4%
Finansiële 15
14,008
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot