AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tabakboere mor oor laer prys

Lede van die Potgietersrusse Tabakkoöperasie (PTK) is uiters ongelukkig met die prys wat hulle tans vir hul lugdroogtabak kry.

Mnr. Jannie Nel van Vaalwater het aan Landbouweekblad gesê boere kry nou net die helfte van die prys vir hul tabak as hulle dit aan PTK lewer. Hy beweer PTK het sy debiteureboek verkoop, asook die meule wat verlede jaar nog 'n wins van R1 miljoen getoon het. Hy sê sy familie was in 35 jaar nog nooit in die skuld nie, maar nou sit hy met R400 000 se tabak wat hy nie verkoop kan kry nie, tensy hy bereid is om die helfte van die prys daarvoor te aanvaar. Hy het nou skuld wat hy nie kan betaal nie en word gedreig dat PTK van 1 November af 20,8 % rente op alle uitstaande skuld gaan hef. Hy het gesê boere wat kwotas regstreeks by een van die groot aankopers van tabak beding het, kry tans gemiddelde pryse van R17 en meer per kilogram, terwyl hy en ander boere wat aan PTK lewer, skaars die helfte van daardie prys vir hul tabak kan kry. Mnr. Koos van Dyk, hoofbestuurder van PTK, het op navraag aan Landbouweekblad gesê die pryse vir lugdroogtabak is verminder weens 'n oorskot daaraan. "PTK is nie uniek in hierdie opsig nie. Die Magaliesbergse Koöperatiewe Tabakvereniging was tot dieselfde stap genoodsaak." PTK se benadering is dat die koöperasie moes kies tussen geen verdere innames nie of aankoop teen 'n laer prys. PTK het op laasgenoemde opsie besluit, het mnr. Van Dyk gesê. 21 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.34
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.86
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,053.50
+0.5%
Platinum
857.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot