AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4826
31,00
SOYA
06 Okt
-
9530
265,00
SUNS
06 Okt
-
10490
208,00
WEAT
06 Okt
-
7206
14,00
WMAZ
06 Okt
-
5058,8
98,80
YMAZ
06 Okt
-
4948,2
74,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tabakboere rook pyp, ondanks droogte

Die droogte ten spyt, rook tabakboere nog die pyp.

Tabakboere het die afgelope jaar darem oeste gehad en min of meer deurgekom, sê mnr. Francois van der  Merwe, voorsitter van die SA Tabakinstituut, TISA.

Hy sê die droogte het egter sy tol geëis en baie van die damme en riviere waaruit boere besproei, het opgedroog en omdat ál Suid-Afrika se tabak onder besproeiing verbou word, het dit 'n ongunstige impak op die kwaliteit van die blare gehad.

"Hoewel tabak 'n geharde plant is, moet dit op die regte tye water kry anders verdik die selwande en dit affekteer die gehalte van die blaar wat op sy beurt weer die pr rook kwaliteit en prys aan die produsent affekteer," sê Van der Merwe.

Hierdie uitdagings ten spyt, sê hy omtrent al die land se tabakprodusente gaan voort en hoewel daar 'n effense afname is in die hektare wat vir die 2017-oes geplant word, verwag Tisa dat weer 'n oes van tussen 14 en 15 miljoen kilogram gelewer kan word. Hiervan sal omtrent 10,2 miljoen kilogram oonddroog tabak wees en nagenoeg vier miljoen kilogram lugdroog tabak. Boere kan ook uitsien na 'n prysverhoging van byna 12%.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.15
-0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,273.50
+0.7%
Platinum
924.00
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,628
+0.7%
Alle aandele
66,032
+0.6%
Hulpbronne 10
63,263
-0.7%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,077
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot