AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Takel beessiektes saam vir groter sukses

Beestuberkulose en brusellose behoort gekoördineerd deur al die rolspelers aangepak te word om dit behoorlik te beheer.

Siektes soos beestuberkulose en brusellose behoort gekoördineerd deur die staat, bedrywe wat in die melkbedryf betrokke is, veeartse en boere aangepak te word om dit behoorlik te beheer. Dit sluit 'n beessensus in.

Dr. Sewellyn Davey, staatsveearts op Malmesbury, het op die jaarkongres van die Veegesondheid- en Produksiegroep van die SA Veterinêre Vereniging op Skukuza in die Kruger-wildtuin gesê die siektes is gedurende die 1970’s deur die staat beheer, maar die veldtog is daarna geprivatiseer waarna albei siektes begin toeneem het. Vandag is die omvang nie bekend nie, maar al meer uitbrekings kom voor.

Beestuberkulose (BTB) is 'n besmetlike siekte en beeste word gewoonlik besmet wanneer hulle besmette materiaal inasem. Daar is geen beskerming of behandeling nie. Dit begin nou ook by wild voorkom. Albei is aanmeldbare siektes wat by die mens kan voorkom.

Beesbrusellose of besmetlike misgeboorte is ook hoogs aansteeklik en beeste doen dit op wanneer hulle met besmette materiaal in aanraking kom.

Davey het gesê nuwe maatreëls is nodig om die siekte te beheer en uit te roei. Dit kan net geskied as die besmetting vroeg opgespoor word. Soos met beestuberkulose is die eerste waarneming van simptome reeds te laat want dan het dit reeds deur die hele kudde versprei. Uitbrekings moet dadelik aangemeld word.

Veeartse behoort aangemoedig te word om vir die siektes te toets en boere moet beter daaroor ingelig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,704.07
-1.3%
Silwer
20.05
-4.9%
Palladium
2,228.50
-4.1%
Platinum
908.00
-2.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,087
-1.3%
Alle aandele
65,498
-1.2%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,065
-1.3%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot