AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Taks maak afgrond vir suikerbedryf net steiler

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
By ’n kruispad. Dit sal vir die suikerwaardeketting onmoontlik wees om inkomstestrome te diversifiseer indien hy op hoër vlakke belas word. Daarby kan verdere werkverliese ’n maatskaplike ramp ontketen. Foto: Lloyd Phillips
By ’n kruispad. Dit sal vir die suikerwaardeketting onmoontlik wees om inkomstestrome te diversifiseer indien hy op hoër vlakke belas word. Daarby kan verdere werkverliese ’n maatskaplike ramp ontketen. Foto: Lloyd Phillips

’n Verhoging in die gesondheidsbevordingsheffing op suikerversoete drankies kan die afwaartse trajek van die suikerbedryf sedert 2005 verder verhaas, waarsku ’n verslag van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) wat kort voor mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, se begrotingsrede uitgereik is.

Die navorsing is in opdrag van die Suid-Afrikaanse suikervereniging (SASV) gedoen. Die verslag, “Potential impact of an increase in the current level of the health promotion levy”, wys daarop dat Suid-Afrika van 2005 tot 2015 sowat 14,6% van sy suikerrietaanplantings verloor het weens mededinging van suiker wat plaaslik gestort is en moeilike ekonomiese toestande.

Van toe tot 2018 was die suikerrietaanplantings relatief stabiel op nagenoeg 350 000 ha tot 360 000 ha. Sedert die suikerbelasting in 2018 ingestel is, het die bedryf ’n verdere 10 900 ha suikerrietaanplantings verloor.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.1%
Rand - Pond
22.30
+0.6%
Rand - Euro
19.71
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,979.30
+0.5%
Silwer
23.02
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot