AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Taksverligting bring straks groei

Die wyn- en brandewynbedryf verwelkom vergunnings in die sondetaks op brandewyn en vonkelwyn en meen dit sal veral die brandewynbedryf ’n hupstoot gee.

Me. Christelle Reade-Jahn, direkteur van die SA Brandewynstigting, sê die differensiële aksynstarief vir potketel- en oesjaarstyl brandewyn beteken die aksynstarief sal oor die volgende 10 jaar met ’n differensiaal van 10% teenoor die aksynstarief op spiritualieë verminder.

“Dit sal die status van die kategorie verhoog en boonop stukrag aan die uitvoer van brandewyn verleen.” Die brandewynbedryf het tydens die openbare deelname-proses van die onlangse beleidshersiening van alkoholbelasting bydraes in dié verband gelewer.

Krimpende vraag

Suid-Afrika is op ses na die grootste brandewynprodusent, maar die vraag het sedert 2006, toe die belastingkorting op brandewyn afgeskaf is, bly krimp. Jaarlikse verbruik het met sowat 18,5 miljoen liter gedaal en staan tans op 30,2 miljoen liter.

Volgens navorsing deur die Universiteit Stellenbosch het die daling in brandewynverkope van 2006 tot 2013 ’n verlies van R1,56 miljard in waardetoevoeging meegebring, en die ekonomie sowat 7 526 werkgeleenthede gekos.

“Vyf liter wyn is nodig om een liter brandewyn te maak. Dit het dus ernstige implikasies vir die ekonomie en werkgeleenthede in die plaaslike wynbedryf – een van die mees arbeidsintensiewe landbousektore.”

Read-Jahn sê wynboere sal baat vind by ’n herstel in die brandewynbedryf. “Vir elke toename van 1% in die volume van brandewynverkope, styg die prys van distilleerwyn met 0,9%, wat ooglopende kontantvoordele vir boere inhou.”

Dit kan ook ’n vraag skep na wyn wat andersins in groot maat uitgevoer sou word.

Vonkelwyn-aksyn

Aksynsverhogings van 8% op natuurlike én vonkelwyn sal volgens mnr. Rico Basson, besturende direkteur van VinPro, saam met die kleiner verwagte oes en ander kostestygings sorg vir ’n “uitdagende jaar” in die wynbedryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.59
-1.0%
Rand - Euro
17.44
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,645.53
+0.1%
Silwer
18.83
-0.2%
Palladium
2,052.30
-1.0%
Platinum
865.50
+0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,738
-0.7%
Alle aandele
63,007
-0.7%
Hulpbronne 10
55,619
-1.2%
Industriële 25
78,718
+0.4%
Finansiële 15
13,883
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot