AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Talle faktore dra by tot goeie wolpryse

Die daling in wolproduksie, 'n gesonder wêreldekonomie en ’n omgewingsvriendelike en volhoubare produk is redes vir die sterk wolpryse.

Die daling in wolproduksie, 'n gesonder wêreldekonomie en ’n omgewingsvriendelike en volhoubare produk is redes vir die sterk wolpryse.


Só sê sê mnr. Petrus de Wet, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) oor die wolpryse wat die afgelope seisoen van R55/kg tot die rekordvlak van R95/kg (skoonwol) gestyg het.


Goeie bemarking

De Wet het in sy voorsittersrede op die vereniging se kongres in Port Elizabeth gesê vernuftige bevordering, soos dat lede van die Britse koningshuis betrek is om die vesel te steun, het die aandag op wol gevestig.


“Ek glo nie vervaardigers sal bereid wees om sulke hoë pryse te betaal as hulle nie ook vertroue in die toekoms daarvan het nie. Op die kort tot mediumtermyn lyk wolboere se toekoms blink.


Waak teen verbruikersweerstand

"Daar moet egter in gedagte gehou word dat die wol wat nou teen sulke hoë pryse verkoop, eers teen Januarie volgende jaar in die kleinhandel beskikbaar sal wees. Daar word gehoop dat ’n  verbruikersweerstand nie sal intree nie.”


De Wet is bekommerd oor die uitwerking wat die uitbreking van slenkdalkoors en bek-en-klouseer op die bedryf het. Dit is een van die redes waarom plaaslike wolpryse 4% laer is as die wol in Australië.


“Omdat veeartsenykundige vraagstukke die bedryf kan maak of breek, is dienslewering belangrik. Dit verg dringende aandag van die Regering. Die uittog van kundige personeel by die Departement van Landbou en die Landbounavorsingsraad moet gekeer word.”


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot