AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Talle grondeise uitstaande in Gauteng

In teenstelling met die Regering se boodskap dat grondeise in Gauteng byna afgehandel is, meen Agri SA baie eise is steeds uitstaande.

In teenstelling met die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling se boodskap dat grondeise in dié provinsie afgehandel is, meen Agri SA baie eise is steeds uitstaande.

Me. Nandi Mayathula-Lehoza, LUR vir die departement, het luidens ‘n berig op News24.com gesê 99% van die grondeise in Gauteng is reeds afgehandel. Volgens haar moet slegs twee eise, dié van die plaas Krokodilspruit en die Suikerbos-natuurreservaat, afgehandel word. 

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê ‘n groot hoeveelheid van die provinsie se grondeise word deur Limpopo en Noordwes se grondeisekommissarisse hanteer en is nog nie afgehandel nie. “Die provinsie het aanvanklik nie sy eie grondeisekommissaris gehad nie.”

Lae prioriteit

De Jager meen baie van die grondeise wat op dié wyse hanteer word, geniet nie voorkeur by die provinsiale departement nie, en ook nie by die Gautengse departement nie. “Daar is totale wanorde in verband met die eise-administrasie.”

Volgens hom is die groot hoeveelheid eise op hoewes langs die Moloto-pad, ‘n goeie voorbeeld daarvan. “Dié eise is al byna sewe jaar gelede in Limpopo in die Staatskoerant gepubliseer, maar dit is steeds nie afgehandel nie en word tans deur die grondeisekommissaris in Nelspruit hanteer.”

Die pryse van die aanvanklike duur grond, wat hoogs ontwikkel was met byvoorbeeld wingerde, het intussen heelwat gesak en produktiwiteit het gedaal.

De Jager sê dié sloerdery skep ‘n plofbare situasie onder grondeienaars wat nie betaal word nie en begunstigdes wat vir hulle grond wag. “Dit raak ook die welvaart van landbou-ondernemings en werksgeleenthede vir veral plaaswerkers,” sê hy.

Bron: News24.com 

3 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot