AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Talle suikerboere in finansiële knyp

Droogte in die suikerriet-produserende gebiede het finansiële probleme vir talle boere gebring.

Heelwat suikerrietboere is in finansiële moeilikheid weens die afgelope seisoen se droogte, sê mnr. David Wayne, uitvoerende direkteur van Canegrowers, suikerrietprodusente se verteenwoordigende organisasie.

Met die aanvang van die seisoen was die bedryf opgewonde om voort te bou op wat Wayne tóé as ’n herstelfase beskryf het.

“Die laatsomer aan die begin van die jaar was ongelukkig baie droog en daar het ook maar weinig winterreën aan die kus geval, wat ongewoon is. Daarbenewens het stakings ál die suikermeulens, buiten die UCL-meule in Dalton, se deure vir twee weke laat sluit. Ryp in die middellande het ook ’n ongunstige uitwerking op produksie gehad, maar die grootste verliese weens ryp sal eers volgende jaar gevoel word,” sê Wayne.

Die goeie lopie wat die bedryf in 2013 beleef het, was dus van korte duur, maar Wayne meen alles is nie verlore nie. “Die vooruitsig op die finale herwinbare waarde vir die afgelope seisoen staan tans op R3 435/ton. Hierdie is bykans 'n 10 persent verhoging op dié van die 2013-seisoen, en is toe te skryf aan minder invoer asook beter gehalte suikerriet wat hierdie seisoen geproduseer is.”

Nogtans bestaan groot rede tot kommer. “Ons is besig om die omvang van die ekonomiese en sosiale uitwerking van die droogte in al ons produksiegebiede te bepaal. Dit raak baie moeilik vir boere met ’n gebrekkige kontantvloei om goeie hergroei-bestuur toe te pas wat weer uitloop op ’n swakker oes in die komende seisoen,” verduidelik Wayne.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot