AFGRI
BEAN
30 Jun
-
8882
81,00
CORN
30 Jun
-
4201,2
-54,80
SOYA
30 Jun
-
8575
-40,00
SUNS
30 Jun
-
10803
-78,00
WEAT
30 Jun
-
7046
46,00
WMAZ
30 Jun
-
4455
-45,00
YMAZ
30 Jun
-
4406
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Talle uitbrekings van snywurms in somerreënstreek aangemeld

akkreditasie
'n Snywurm. Foto: Henk Terblanché, Philagro
'n Snywurm. Foto: Henk Terblanché, Philagro
Boere in die somerreënstreek word gemaan om hulle voor te berei op uitbrekings van snywurms nadat CropLife SA die afgelope twee weke ’n groot aantal oproepe van klein en kommersiële boere oor uitbrekings van dié wurms ontvang het.

Skynbaar kom die grootste besmetting tans in KwaZulu-Natal, Limpopo, die westelike dele van Mpumalanga, die noordelike en oostelike dele van Gauteng, die Vrystaat en dele van die Oos-Kaap voor.

Croplife SA sê luidens ’n verklaring hierdie wydverspreide en baie algemene plantplaag is ’n tipiese Lepidoptera-plaag wat begin met motte wat gebiede met gewasse binnedring. Sodra hulle gepaar, eiers gelê en die eiers uitgebroei het, begin die groot larwes jong plante aanval.

Mielieboere in KwaZulu-Natal het grootskaalse skade aan pas aangeplante mielies aangemeld, terwyl boere in die Vrystaat groot hoeveelhede verskillende snywurmspesies opgemerk het namate hulle saadbeddings vir aanplantings voorberei het. Kleinboere in KwaMhlanga, in Noord-KwaZulu-Natal, die Laeveld in Mpumalanga, die Oos-Kaap en by Polokwane in Limpopo het ook ernstige snywurmskade aan groente en mielies aangemeld.

Mate van weerstand

Vroeë aanduidings toon dat die snywurms ’n mate van weerstand ontwikkel het teen die piretroïedinsekdoders wat geregistreer is om snywurms te bekamp. Boere moet hierdie insekdoders toedien teen die hoogste dosis soos aangedui op die etikette, en so vroeg moontlik nadat die snywurms uitgebroei het. Snywurms ontwikkel oor tot nege stadiums. Soos ander Lepidoptera-plae word dit al hoe moeiliker om hulle met die meeste insekdoders te bekamp namate hulle ouer word.

Snywurms is gewoonlik groot, vet larwes wat wissel van liggrys tot feitlik swart, na gelang van die spesie en streek. Hulle woon net onder die grondoppervlak en kom snags uit om te vreet. Die motte is grysbruin van kleur.

Boere word aangemoedig om foto’s van goeie gehalte met slimfone te neem en dit per WhatsApp na die CropLife SA-noodnommer 082 446 8946 te stuur vir verifikasie deur die spesialisentomoloë wat CropLife SA met die identifikasie help.

’n Lys van insekdoders wat vir die bekamping van snywurms geregistreer is, is op die CropLife SA Agri-Intel-databasis by www.agri-intel.com beskikbaar.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons is solemates en ondersteun mekaar
Wil saam met jou te wees en jou te bederf en die lewe te geniet en lekker te toer deur ons pragtige land met die natuur om ons
Reg vir n nuwe journey
Ek is mal oor rooi wyn ... in n mooi glas, Sushi en braaivleis. Om saam met die mense vir wie ek lief is te kuier is vir my baie spesiaal. Familie en vriende is belangrik. Ek...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot