AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tanzanië wink vir SA boere

Suid-Afrikaanse boere sal met ope arms in Tanzanië ontvang word, want hulle het hulself al as goeie boere bewys.

Suid-Afrikaanse boere sal met ope arms in Tanzanië ontvang word, want hulle het hulself al as goeie boere bewys en hulle ken Afrika se grond. Dit is volgens mnr. Salum Shante, voorsitter van die Landbouraad van Tanzanië. Hy het gepraat by Omega Investment Research se konferensie oor uitdagings vir Afrika wat onlangs in Kaapstad gehou is.

“Tanzanië het met Agri SA in verbinding getree om Suid-Afrikaanse landboubeleggings te stimuleer. Daar is ook al ’n paar Suid-Afrikaanse boere wat op grootskaal in die land boer: Een wat op 40 000ha met beeste boer beoog ook om nou ’n slagplaas te bou, het Shante gesê.

Die landbou is geïdentifiseer as een van Tanzanië se belangrikste bedrywe. Die regering het oor die afgelope paar jaar beleggings in die bedryf vanaf 3,2% tot 9% hierdie jaar verhoog. Daar word verwag dat sowat 3,5 miljard Amerikaanse dollar in landbougrond in die suide van Tanzanië belê sal word. Alle beleggings in hierdie gebied word gebind aan bestaansboere om te verseker dat die landbou hervorm word.

Shante wys daarop dat 75% van Tanzaniërs van die landbou afhanklik is en dat 97% van die boere bestaansboere is met baie lae produktiwiteit. Produksie is besig om te groei met die Regering se program en boere is besig om meer kommersieel te word. Trekkerinvoer het ook sedert 2005 gestyg van 356 tot 13 000 in 2011.

Onvolhoubare boerdery
“Bestaansboerdery is onvolhoubaar, dit moenie verromantiseer word nie,” het Shanti gesê. Hy het bygevoeg dat die kommersiële landbou niks te doen het met die grootte van plase nie, maar eerder of boere geld maak of nie.

Slegs 25% van die 44 miljoen bewerkbare grond in die land word tans doeltreffend verbou en net 2% van 29 miljoen hektaar met die potensiaal vir besproeiing, word tans besproei. Die land het goeie toegang tot vars water. Dit is natuurlike beeswêreld met die naasgrootste beeskudde in Afrika.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het gesê Suid-Afrikaanse boere wat produksie na Tanzanië wil uitbrei, sal voordeel trek uit die gunstige produksietoestande, die land se landbouvriendelike regeringsbeleide en deurdat die mark baie nader is aan baie van Suid-Afrika se tradisionele uitvoermarkte. Dit bied ook nuwe geleenthede na sekere Afrikalande, soos Kenia.

Boere wat na Tanzanië wil uitbrei of daar wil boer, sal groter besighede moet hê wat vir bestaansboere in die gebied ook nuwe ontwikkelingsgeleenthede sal bied, sê De Jager. Die land is nie so wild nie en daar sal nie so baie baanbrekerswerk gedoen hoef te word soos wat boere wat na die Kongo uitbrei, moet doen nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot