AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Té laat vir bestaansboerdery, sê kenner

Die plaaslike landbou kan nie, soos in China en Indië, tot 80% van die RSA se werksmag werk gee nie, sê JP Landman.

Sonder enige hulp van die Regering, sonder enige subsidies of handelsbeskerming en ten spyte van stukkende paaie en patetiese plaaslike regering, het Suid-Afrikaanse boere daaring geslaag om produktiwiteit met 'n derde te laat verbeter oor die laaste 20 jaar.

Daarvoor verdien hulle applous, het die bekende analis van politieke en ekonomiese neigings, mnr. JP Landman, by die Subtrop-simposium in Witrivier gesê.

Suid-Afrika mag 'n ontwikkelende land wees, maar anders as in Indië en China, tel Suid-Afrikaanse boere onder die wêreld se bestes. Daarom sê Landman is dit nie moontlik vir die plaaslike landbousektor om soos in daardie twee lande tussen 60% en 80% van die arbeidsmag werk te gee nie. "Ons is verby daardie punt, en selfs die Regering weet dit."

Hy sê die gemiddelde plaas in China is 2 ha groot en word deur bestaansboere bewerk. Ethiopiese grondhervorming, wat eienaarskap tot 50 ha per persoon beperk het, het wel gesorg dat baie mense werk het, maar niemand kan genoeg produseer om surplusse te verkoop nie.

Hy sê arbeidsprobleme moenie ten koste van ekonomiese groei aangespreek word nie. Hy voorspel dat Suid-Afrika se ekonomie vir die volgende twee tot drie jaar gaan aankruie soos dit tans doen.

"Daar is geen wonderwerke in die vooruitsig nie," sê hy, maar voeg by dat daar darem ook nie 'n ineenstorting verwag word nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.48
-0.5%
Silwer
23.19
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,875
+0.6%
Alle aandele
76,462
+0.6%
Hulpbronne 10
66,562
+0.2%
Industriële 25
103,396
+1.0%
Finansiële 15
15,619
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot