AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Te min mielies knou melkboere

As Suid-Afrika te min mielies produseer, sal plaaslike melkboere minder mededingend wees, sê ‘n landbou-ekonoom.

As Suid-Afrika te min mielies produseer, sal plaaslike melkboere minder mededingend wees, sê dr. Ferdi Meyer, senior landbou-ekonoom van die Universiteit van Pretoria.

“Suid-Afrikaanse melkplase het veral vanaf 2001 doeltreffend geword. Hoewel produksie tot 2019 nie so vinnig sal verhoog soos in die vorige dekade nie, behoort dit steeds te groei. Doeltreffendheid sal ook toeneem, hoewel dit nie so vinnig soos in die verlede sal styg nie,” het Meyer op die Melkprodusente-organisasie se kongres gesê.

Meyer het die doeltreffendheid van melkplase bepaal deur die hoeveelheid melk wat geproduseer word deur die aantal melkbeeste op die plaas te deel.

Volgens vooruitskouings wil dit voorkom of daar wel ruimte is om steeds die melkmark uit te brei. Wat verwerkte produkte betref, hang dit egter af van die produk.

Duurder suiwelprodukte

Meyer meen dat die prys van kaas oor die volgende paar jaar met 24% sal styg, terwyl afgeroomde melkpoeier 49% duurder sal word en volroommelkpoeier 59% duurder. “Invoer speel ’n al hoe groter rol ten opsigte van die prys van verwerkte melkprodukte.”

Buiten dat die suiwelmark baie mededingend geword het, het Suid-Afrikaanse melkplase baie groot geword om skaal-ekonomie te bewerkstellig. Meyer sê daar is tien faktore waaraan ’n melkboer sy mededingendheid kan meet.

Dit is die tempo van produksie, die beheer van uitgawes, die doeltreffendheid waarmee kapitaal aangewend word, winsgewendheid, likiditeit, terugbetaalskedule, solvabiliteit, die doel van die melkery, die behoud van lewenstandaard en die motivering van die plaaswerkers.

6 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+1.1%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.71
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,980.92
+0.6%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,046
+0.4%
Alle aandele
75,566
+0.4%
Hulpbronne 10
65,145
-1.0%
Industriële 25
102,639
+0.9%
Finansiële 15
15,417
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot