AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Te min polisielede vir veediefstal

Die SAPD is gekritiseer vir sy sloerdery met besoeke aan tonele van veediefstal.

’n Sloerdery met besoeke aan veediefstaltonele deur die polisie is een van die klagtes wat tydens ’n vergadering van Agri SA se landelike veiligheidskomitee ter tafel gelê is.

Die prosedures rondom die aanmelding van ’n veediefstalsaak is: Dit moet by die naaste polisiestasie aangemeld word, waarna die polisie die toneel moet besoek. Sodra die veediefstaleenheid beskikbaar is, word die dossier en toneel aan hom oorgegee vir verdere ondersoek.

In reaksie op dié klagte het die polisie aangedui dat ’n instruksie opgestel sal word oor die prosedure wat nodig is om veediefstal sake aan te meld, lui ’n verklaring deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).

Vakante poste nie gevul
Die SAPD het die RPO ook die versekering gegee dat hy alles in sy vermoë doen om vakante veediefstalposte te vul “sodat meer doeltreffende aandag gegee kan word aan die oplossing van veediefstalsake.” Een van die grootste uitdagings in dié verband is om geskikte kandidate vir die poste te vind.

Tydens die vergadering is die veediefstalsyfers vir die tydperk van Julie tot September 2012 bekend gemaak. Hiervolgens is 13 516 beeste gesteel, waarvan 5955 teruggevind is. Altesaam 24 866 skape is gesteel, met 3855 wat teruggevind is, terwyl 1980 bokke gesteel is, waarvan 1888 teruggevind is.

Mnr. Gerhard Schutte, hoof-uitvoerende beampte van die RPO, sê veediefstal syfers beweeg sywaarts en bly “redelik konstant”. Dié syfers dui dus nie ’n styging of daling aan nie.

Skutwet en Weermag
Die komitee het besluit dat me. Tina Joemat-Petersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, versoek moet word om die afhandeling van die Skutwet as ’n prioriteit te hanteer.

Dit volg op terugvoer van die betrokke departement dat die wetsontwerp wat van die Departement van Justisie ontvang is, nie op standaard was nie. Die departement het nou tenders aangevra sodat hy ’n diensverskaffer kan aanstel om die bestaande Skutwet te hersien en ’n wetsontwerp op te stel.

Intussen is die komitee in kennis gestel dat vier Weermag-kompanies tans teen die land se internasionale grense ontplooi word. Ses kompanies is reeds ontplooi. Die bykomende kompanies word by Makadamia aan die Zimbabwegrens, Sonstraal aan die Swazilandgrens, Fouriesburg aan die Lesothogrens en Maluti aan die Oos-Kaap gedeelte van die Lesothogrens ontplooi.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot