AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Te min water vir Kaapstad

Te min water om in inwoners se behoeftes te voorsien, is moontlik oor ses jaar Kaapstad se voorland.

Te min water om in inwoners se behoeftes te voorsien, is moontlik oor ses jaar Kaapstad se voorland.


Luidens ‘n berig op Nuus24.com sal Kaapstad, Stellenbosch, Drakenstein, die Swartland en Saldanha, asook hul onderskeie omgewings, teen 2017 sonder gewaarborgde waterbronne wees.


Volgens die Departement van Waterwese en Omgewingsake is dié scenario moontlik as bykomende waterbronne nie gevind word nie. Die situasie het ontstaan weens die bevolkings- en gepaardgaande ekonomiese groei wat ál meer druk op die Wes-Kaapse watervoorsieningstelsel plaas.


Pleidooi vir besparing

In die provinsie se jongste verslag oor watervoorsiening vra die departement inwoners om water spaarsaam te gebruik.


Mnr. Peter van Niekerk, uitvoerende hoof van waterbronbeplanning by die departement, sê: “Daar is nie meer ’n moontlikheid van bykomende damme nie. Ons kyk nou na kleiner waterbronne, soos om die Steenbrasdam te vergroot. Danksy verbeterde tegnologie is die ontsouting van seewater ook ’n moontlikheid.”

 

Volgens die departement se berekeninge kan die bestaande bronne jaarliks 556 000 000 m³ water voorsien. Verlede jaar is 511 000 000 m³ van die beskikbare water verbruik, waarvan 68% deur stedelinge en 32% deur boere. Na verwagting sal die oorblywende 45 000 000m³ van 2017 tot 2019 elke jaar gebruik word.


Nie ‘n skok

Intussen sê mnr. De Wet Viljoen, wynmaker en landgoedbestuurder van Neethlingshof, dié aankondiging kom nie as ‘n skok nie, want boere in die streek is al gewaarsku.


“Ons is deel van die Helderberg-besproeiingskema, en ons is reeds gewaarsku dat ons kwotas besnoei gaan word,” het Viljoen gesê. Volgens hom probeer boere in die omgewing om die water wat hulle wel ontvang, ten beste te gebruik.


‘n Oplossing

Die departement kon nog geen oplossings vir die dreigende probleem vind nie, sê hy. As minder water aan boere verskaf word, sal baie wingerde as droëlande bestuur moet word.


“Dit sal wel ‘n impak op ons hê, maar omdat wingerd ‘n woestynplant is, sal ons oorleef. Dit gaan net ons opbrengste beïnvloed. Dit sal egter ‘n groot invloed hê op die verbouing van ander gewasse, soos vrugte, groente en grane.”


Volgens die departement gaan hy in Julie vanjaar ‘n studie maak om water op groot skaal te ontsout. Die studie sal daarop gemik wees om te bepaal waar ‘n ontsoutingsaanleg gebou moet word en hoe groot dit moet wees.


Lees hier oor die onlangse vloede in die Suid-Kaap en Karoo.


Bron: Nuus24.com


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot