AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Te veel emosie oor grond’

Ware bemagtiging is toegang tot werkgeleenthede en 'n goeie stelsel vir vaardigheidsontwikkeling, nié grondbesit nie.

“Ons boere en politici maak dieselfde fout, hulle is baie emosioneel oor grond,” sê mnr. Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-Groep.

Roodt het by 'n geleentheid vir die bekendstelling van die Nederlandse saadmaatskappy Rijk Zwaan se groter betrokkenheid in Suid-Afrika gesê grondbesit kan in die toekoms baie verander. Plase sal waarskynlik eerder aan korporasies behoort. “Hulle sal nie hul geld by banke leen nie, maar op die finansiële markte.”

Roodt het op 'n vraag van mnr. Marco van Leeuwen, die maatskappy se direkteur vir kommersiële sake, gesê hy dink veral mielieplase sal in korporatiewe besit wees. Plase vir nisprodukte soos groente sal egter waarskynlik steeds in die besit van individue of 'n soort kollektief wees.

Tegnologie-revolusie

Roodt het verder gesê die landbou is op 'n manier reeds deel van die verwagte nywerheidsrevolusie waaroor daar baie by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos gepraat is.

Dit is 'n tegnologie-revolusie wat behels dat masjiene mense se werk oorneem, veral werk van 'n herhalende aard. “Die gapings tussen dié wat het, en nie het nie, gaan groter word. Baie spesiale vaardighede is nodig om te oorleef.”

Danksy die gebruik van tegnologie kan boere minder arbeid gebruik. Roodt het gesê die Regering se plan om 1 miljoen werkgeleenthede in die landbou te skep, sal dus nie 'n werklikheid word nie.

Optimisme

Roodt sê hy is optimisties oor Suid-Afrika se toekoms ná die onlangse Grondwethof-uitspraak oor Nkandla.

Ander faktore wat hom optimisties maak is dat Suid-Afrika deel is van Afrika, waar groot groei verwag word en daar baie geleenthede is, en ook deel is van die Brics-lande, omdat hy veral opgewonde is oor die Indiese ekonomie.

Verder is Suid-Afrika se instellings nog sterk, soos die Reserwebank, en die land het ook goeie finansiële markte. “Ons finansiële markte kry pres. Jacob Zuma sover om dinge te doen wat geen opposisieparty kon regkry nie.”

Roodt sê die rand is tans baie ondergewaardeer, en dat die geldeenheid nie noodwendig sal verswak indien Suid-Afrika se beleggingstatus afgegradeer word nie, maar dalk selfs kan versterk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.60
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,262.44
+0.0%
Platinum
924.76
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot