AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Teelprogram vir koejawels brei uit

’n Teelprogram vir koejawels brei uit in die Wes-Kaap terwyl koejawelverwelk-siekte verder ondersoek word.

Koejawelverwelksiekte is ’n groot probleem in die noordelike produksiegebiede van die land. Al hoe meer koejawelboere in daardie gebiede skakel daarom oor na ander produksie-vertakkings.

Omdat die Wes-Kaap nog altyd ’n belangrike koejawelproduksiestreek is, het die Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse van die Landbounavorsingsraad (LNR) op Nelspruit besluit om sy koejawelteelprogram, wat weerstandbiedende kultivars teen die siekte ondersoek, ook na die Wes-Kaap uit te brei.

Me. Salomie Willemse, woordvoerder van die instituut, sê tydens die seleksieprogram vir so ’n nuwe kultivar duik allerlei belowende seleksies op wat nie noodwendig weerstand bied teen verwelksiekte nie, maar wat wel goeie moontlikhede inhou om die interne gehalte van vrugte te verbeter.

Daarom is reeds 36 van die seleksies op die LNR se proefplaas by Robertson gevestig om geëvalueer te word. Twee kommersiele kultivars, Fan Retief en TS-G2, is ook daar gevestig. Sy sê ’n tweede klomp belowende seleksies gaan binnekort ook op die proefplaas gevestig word.

Daar word beoog om twee koejawel-genebanke in die Wes-Kaap te vestig. Die doel van die genebanke is onder meer om kruisings te doen wat mettertyd tot ’n eie, volwaardige teelprogram vir die Wes-Kaap sal lei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot