AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Teenstrydige hoendersyfers bekyk

Hoenderboere voel glad nie die prysverhogings aan hul eie sakke wat Statistieke SA se syfers oor kleinhandelpryse vir bevrore hoender wys nie.

Volgens die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se indeks vir pryse in die basiese voedselmandjie was die prys van bevrore hoender per kilogram teen R35,85 in Januarie op ’n jaargrondslag 26,77% hoër en teen R40,21 in Februarie 39,57% hoër.

Die SA Pluimveevereniging (SAPV) se jongste syfers toon egter boere se gemiddelde realisasieprys vir bevrore produkte was in die vierde kwartaal van verlede jaar slegs 2,7% hoër as ’n jaar gelede. In Desember was die gemiddelde produsenteprys vir bevrore braaikuikens 1,9% laer as die vorige maand en slegs 0,4% hoër as ’n jaar gelede.

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SAPV, sê hy wil graag meer inligting oor Statistieke SA se syfers kry. Die huidige onreëlmatighede bied volgens hom die geleentheid om stelsels van data-insameling te verbeter.

“Ons beskou dit as ’n statistiese afwyking. Die oorsaak moet gevind word sodat dit reggestel kan word en beter data beskikbaar gestel kan word.” Mnr. Christo Joubert, senior navorser by die NLBR, sê die kwessie word ondersoek. Lovell sê verder die bedryf is nie oortuig dat vars hoender in die basiese voedselmandjie hoort nie omdat dit slegs 10% van totale verkope verteenwoordig.

Braaipakke met bevrore stukke is ook duurder as kitsbevrore stukke (IQF) en laasgenoemde (tot 63% van die mark) se pryse behoort eerder gemonitor te word. Absa het in sy markneigingverslag van 5 April gesê plaaslike pluimveepryse bly swak weens ’n goeie aanbod.

Die bedryf kry toenemend mededinging van ingevoerde produkte. Pryse kan in die toekoms verstewig danksy die onderliggende steun van hoër beesvleis- en lamsvleispryse. Die prys van pluimvee kan ook styg as die bedryf se aansoek om ’n landboubeskermingsmaatreël teen die invoer van Europese stukke aan die been goedgekeur word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot