AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Teeplaas breek deur met anti-oksidante

Waardevolle anti-oksidante is op kommersiële skaal uit groentee in Mpumalanga onttrek.

’n Internasionale farmaseutiese maatskappy het dit reggekry om waardevolle anti-oksidante vir medisinale gebruik vir die eerste keer op ’n kommersiële skaal uit groentee in Mpumalanga te onttrek.

Mnr. Roger Duffield, hoofbestuurder van Plandai Biotechnoloy Inc. van Seattle in Amerika, sê dié maatskappy het die verwaarloosde Senteeko-teelandgoed naby Barberton in Mpumalanga gerehabiliteer om groentee vir medisinale gebruik te produseer en te verwerk.

Fase 2 van die Senteeko-projek, ’n baie kritieke fase van die produksieproses, is pas suksesvol voltooi en behels die onttrekking van die anti-oksidante op ’n kommersiële skaal. Dit is veel meer kompleks om anti-oksidante op ’n kommersiële skaal uit groentee te onttrek as om dit in ’n laboratorium te doen.

Tariefbeskerming vir groentee
Senteeko, wat aan die Shamile-gemeenskap behoort, het as ’n kommersiële teeplaas finansieel in die stof gebyt toe tariefbeskerming op groentee in 2005 opgehef is.

Plandai Biotechnology Inc. het deur ’n reeks lenings en ooreenkomste met die Land Bank die teelandgoed gerehabiliteer en talle werskgeleenthede is geskep.

Die projek is die eerste kommersiële botaniese ekstraksie-onderneming in Suid-Afrika wat nuwe lewe in teeplase sonder winsoogmerk kan blaas. “Ons korttermyndoelwit is om die tee-aanplantings weer so gou as moontlik in produksie te kry sodat ons met die ekstraksieprosesse kan begin. Omdat ons ’n hoogs bio-beskikbare anti-oksidant uit die groetee kan onttrek, glo ons dat die Senteeko-teelandgoed net voordele inhou vir die gemeenskap, die aandeelhouers èn vir die wêreld se gesondheidsorg in die algemeen,” sê Duffield. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.12
+0.4%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot