AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Teistering van boere ‘afgryslik’

Dit is onaanvaarbaar dat die boere van Suid-Afrika wat die publiek van kos voorsien, deur plaasmoorde getreiter word, aldus die Agri Securitas-trustfonds.

Dit is onaanvaarbaar dat die boere van Suid-Afrika wat die publiek van kos voorsien en die ruggraat van die landelike ekonomie is, deur plaasmoorde getreiter word.


Só sê mnr. Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds wat gemoeid is met landelike ontwikkeling.


“Dit vervul met afgryse om gereeld te hoor hoe mede-boere wreedaardig vermoor en hul geliefdes barbaars verkrag word. Alles moontlik moet gedoen word om die boeregemeenskap teen hierdie weersinwekkende dade te beskerm,” sê Grobler.


Kundigheid

Grobler sê ook dat landboukundiges ’n bate en kundigheidspoel van die land is wat gewaardeer en beskerm moet word.


Die Trustfonds poog om die landbougemeenskap te ondersteun deur projekte, soos die onlangse bewilliging aan die Berg-landbouvereniging van Delportshoop in die Noord-Kaap vir die oprigting van ’n radioherhaler.


Dié herhaler sal radiokommunikasie tussen boere in die omgewing verbeter en hulle in staat stel om in noodgevalle hulp te ontbied. Landlynkommunikasie in dié omgewing bestaan amper nie meer nie en selfoonontvangs is swak.


Bedien 4 900 km²

“Dit is ’n voorreg vir die Trustfonds om die bydrae te lewer aan ’n landbouvereniging wat ’n gebied van ongeveer 4 900 km² bedien,” sê Grobler.


Die stelsel sal nie vir veiligheid gebruik word nie, maar ook vir die koördinering van brandbestryding en veediefstalbekamping.


Grobler sê boere sal in ’n veiliger omgewing kan konsentreer op die produksie van voedsel- en vesel wat hul primêre taak in die ekonomie is.


10 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot