AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3077
-8,00
SOYA
19 Okt
-
7170
-35,00
SUNS
19 Okt
-
10812
162,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3177
-23,00
YMAZ
19 Okt
-
3339,8
-16,20
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Terughou van hoër melkpryse 'n fout, sê MPO

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Sommige melkverwerkers en kleinhandelaars wil nie nou prysverhogings vir onverwerkte melk en melkprodukte in werking stel nie weens die regering se riglyne oor prysbepaling in die ramptydperk.

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) beskou dit egter as ’n verkeerde interpretasie van die riglyne. Redelike prysverhogings is inderdaad moontlik en aanvaarbaar, mits aan die voorgeskrewe riglyne voldoen word, sê mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die MPO, in MPO Bulletin.

Volgens die MPO sê sekere verwerkers en kleinhandelaars prysstygings is onmoontlik weens die “beperking” dat basiese voedselpryse nie in dié tyd mag styg nie. Van hulle sê ook dat geen pryse in die grendeltyd verhoog sal word nie, weens melkprodukte se prysgevoeligheid.

“Belanghebbendes stroomaf in die waardeketting gebruik albei dié argumente foutiewelik om te motiveer waarom onderhandelde prysverhogings nie in werking kan tree nie, of waarom onlangse produsenteprysverhogings, soos winterpremies, gaan wegval,” sê Van Heerden.

Die MPO meen daar word wel in die betrokke regeringskennisgewing voorsiening gemaak vir prysverhogings van basiese voedselsoorte, maar ook  streng gewaarsku teen buitensporige prysverhogings.

VOORLOPERS

In die kleinhandel was daar volgens Van Heerden in Januarie en Februarie vanjaar prysverhogings vir suiwelprodukte.

“Volgens Statistieke SA het die verbruikersprysindeks vir melk, kaas en eiers in Januarie op ’n jaargrondslag met 3% gestyg en in Februarie met 3,29%. Dié verhogings sou marges in die kleinhandelsektor verbeter het en sou dien as ’n voorloper tot prysverhogings vanaf Maart en later vir die belanghebbendes stroomop in die waardeketting.

“Enige motivering deur kleinhandelaars dat onderhandelde pryse nie in werking gestel kan word nie, of van toepassing kan bly waar dit reeds in werking gestel is nie, is strydig met die statistiese bewyse en die toegewings in die regeringskennisgewing oor prysverhogings tydens enige nasionale ramptydperk.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,779.33
+0.8%
Silwer
23.71
+2.2%
Palladium
2,083.00
+2.9%
Platinum
1,052.83
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.6%
Alle aandele
66,912
+0.6%
Hulpbronne 10
64,002
+1.1%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot