AFGRI
BEAN
08 Jun
-
8461
-153,00
CORN
08 Jun
-
3990
-153,00
SOYA
08 Jun
-
8045
-63,00
SUNS
08 Jun
-
8925
67,00
WEAT
08 Jun
-
6552
-28,00
WMAZ
08 Jun
-
3607
-74,00
YMAZ
08 Jun
-
3860
-100,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Terugploeg-projek kry hoofkantoor

akkreditasie
Van links is mnr. Lood Bester, medestigter van Terugploeg en sakeman, me. Zahn Hulme, trustee van die Atterbury-trust, mnre. Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter WeBuyCars, Louis van der Watt, uitvoerende hoof van die Atterbury-groep, Dirk van der Walt, medestigter WeBuyCars, en Herman Marx, uitvoerende hoof van Vibro. Foto: Marieke Snyman
Van links is mnr. Lood Bester, medestigter van Terugploeg en sakeman, me. Zahn Hulme, trustee van die Atterbury-trust, mnre. Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter WeBuyCars, Louis van der Watt, uitvoerende hoof van die Atterbury-groep, Dirk van der Walt, medestigter WeBuyCars, en Herman Marx, uitvoerende hoof van Vibro. Foto: Marieke Snyman
Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en verspreidingsaanleg is op Woensdag 24 Februarie 2021 gespit.

Die ontwikkeling is strategies langs die N4-hoofweg, naby die Cullinan/Rayton-afrit, in Gauteng. Die sooispitseremonie is deur verteenwoordigers van Terugploeg se stigterorganisasies, Atterbury-trust, Vibro Bricks en WeBuyCars, asook ’n aantal donateurs, boere en bouspanne, bygewoon.

Mnr. Lood Bester, ’n medestigter van Terugploeg, sê die idee vir die Terugploeg-organisasie het tydens die grendeltyd ontstaan. “ ’n Groeiende kosnood is in sekere Afrikaanssprekende gemeenskappe opgemerk. Hierdie hulpbehoewendes het geen ondersteuning uit amptelike bronne ontvang nie.”

Bester sê hulle het uit die staanspoor besluit “dit is beter om mense eerder te leer brei as om vir hulle net truie af te lewer.” Van hier die idee om die ontwikkeling te begin. Benewens die kosverwerkingsaanleg en verkoelingsgeriewe, word ’n groente- en vrugtetuin, asook ’n klerebank beplan. Daar sal ook ’n vertrek wees waar opleiding of motiveringspraatjies aangebied kan word.

Bester wil ook braaihout daar laat sny en verpak vir verkoop. “Al hierdie take het arbeid nodig: om die tuine te versorg, die kos te verwerk, die klere wat ons inkry, te sorteer, was en stryk, die vragte hout te verpak in braaipakke . . . Dit is ’n lang lys. Só skep ons dus ook werksgeleenthede vir die mense uit die gemeenskappe wat ons bedien.”

Die Terugploeg-projek is in November 2020 bekend gestel en Bester sê hulle is oorweldig deur al die ondersteuning wat reeds aangebied is. Boere van Gauteng, Mpumalanga en Limpopo het reeds vragte groente en vrugte, asook wildsvleis geskenk. Die idee is, onder meer, om die kos by dié ontwikkeling te verwerk en op ’n gereelde basis aan mense in en om Pretoria uit te deel.

Terugploeg
Die gebou gaan uit vier komponente bestaan: kosverwerkingsaanleg en verkoelingsgeriewe, ’n groente- en vrugtetuin, ’n klerebank, asook ’n vertrek waar opleiding of motiveringspraatjies aangebied kan word. Foto: Marieke Snyman

Mnre. Faan en Dirk van der Walt, stigters van WeBuyCars, het ook hul ondersteuning gebied toe daar besef is dat Terugploeg ’n “hoofkantoor” gaan nodig hê.

Mnr. Dirk van der Walt sê hy het nie vir ’n oomblik getwyfel om by hierdie projek betrokke te raak nie. “Ons het ’n suksesvolle en geseënde besigheid en wil betrokke by ons gemeenskappe raak om mense in nood te ondersteun. Armoede is op enige gegewe oomblik baie nader aan jou as wat jy dink.”

WeBuyCars het 8 ha in die ooste van Pretoria vir die ontwikkeling aan Terugploeg beskikbaar gestel.

"Die amptelike planne vir die ontwikkeling is vroeg in Desember ingedien by die plaaslike munisipaliteit. Sodra ons goedkeuring kry, begin ons met die bou daarvan. Ek dink die bouery behoort drie tot vier maande te duur. Ons beoog om die ontwikkeling teen 1 Julie 2021 te open,” sê Bester.

Kontak  vir Lood Bester of Jani Doms by lood@terugploeg.co.za of jani@atterbury.co.za vir nog inligting oor Terugploeg.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.93
+1.0%
Rand - Pond
23.60
+0.7%
Rand - Euro
20.31
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.65
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,025.52
-1.4%
Palladium
1,394.73
+0.0%
Goud
1,947.34
+0.4%
Silwer
23.73
+1.2%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,511
-0.5%
Alle aandele
76,838
-0.4%
Hulpbronne 10
69,262
-1.4%
Industriële 25
103,156
-0.3%
Finansiële 15
15,455
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkellopende man opsoek na sy prinses.
Tall dark and handsome 😆 my profiel foto is onlangs geneem. Nie sleg vir 44 nê? Afrikaans. Hou van goeie musiek, Netflix, kosmaak, braai en lekker kuier. Ek geniet...
🎵 If you like Pina Colada 🎶, and gettin caught in the rain....
Ek is onafhanklik en avontuurlistig en geniet die lewe en alles wat dit bied. Ek kom goed met mense oor die weg en gesels maklik. Ek hou van uitstappies in die natuur en om nuwe...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot