AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Terugslag: Voëlgriep op Karoo-plaas

Volstruise op ’n plaas naby Oudtshoorn het positief getoets vir die gevreesde H7N1-voëlgriepvirus.

Die lig van ’n verbod op die uitvoer van volstruisvleis in die Klein Karoo het ’n terugslag gekry met die voorkoms van die H7N1-voëlgriepvirus op ’n plaas naby Oudtshoorn.

Die Volstruisbesigheidskamer (VBK) het verlede week teenoor Landbou.com opgemerk dat hulle hoop dat uitvoere binnekort hervat kon word, ná ’n uitbreking van H5N2 in April 2011 tot die verbod gelei het.

Mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, sê luidens ’n verklaring die patogeniese samestelling van die virus en die oorsprong is tans onbekend, maar monsters word tans hiervoor getoets. Die geval kom voor te midde van ’n uitbreking van die H7N9-virus in China, wat al gelei het tot die sterftes van ses mense, met altesaam 18 persone wat dit onder lede het.

Beperkings ingestel
Die provinsiale veeartsenydiens het voorkomend die volgende maatreëls ingestel: Enige beweging van volstruise binne ’n radius van drie kilometer van die geaffekteerde plaas word verbied, en alle volstruisbedrywe in die omgewing is in die proses om onder kwarantyn geplaas te word.

Alle volstruise in die sone sal getoets word vir die siekte, terwyl die geskeduleerde veiling van volstruise wat vir Woensdag, 10 April 2013, beplan is, onbepaald uitgestel is.

Volgens Van Rensburg sal die impak van die spesifieke uitbreking eers bekend wees ná verdere toetse uitgevoer is. Intussen moedig hy volstruisboere aan om die beweging van volstruise in die omgewing van Oudtshoorn ten strengste te beperk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot