AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9260
40,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7098
27,00
WMAZ
29 Sep
-
4888,6
6,60
YMAZ
29 Sep
-
4835
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Didiza eis inhegtenisneming van melkboer se moordenaars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, eis dat mnr. Werner Büchner (55), ’n Oos-Kaapse melkboer se moordenaars gevind en gearresteer moet word.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, eis dat die moordenaars van mnr. Werner Büchner, ’n Oos-Kaapse melkboer, opgespoor en in hegtenis geneem moet word. Werner sr., sy vrou, Estelle, en hul seun, Werner jr. (30), is Sondagaand in hul huis op die plaas Boslaagte naby Nanaga in die distrik Sarah Baartman deur drie gewapende mans aangeval.

Volgens sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, is Werner sr. in die bolyf geskiet. Werner jr., wat ook in die bolyf geskiet is, en Estelle ontvang tans mediese behandeling vir die beserings wat hulle in die aanval opgedoen het.

Hy sê die spesifieke omstandighede van die aanval tans onduidelik is.

“Ek doen ’n beroep op die polisie om alles moontlik te doen om te verseker dat die misdadigers wat hierdie sinlose en barbaarse daad gepleeg het, in hegtenis word,” sê Didiza.

Sy bedank die plaaslike gemeenskap en ander belanghebbendes wat op die Büchners se noodoproep gereageer het.

AANVALLE ‘KATASTROFIES’

Mnr. Bobby Stevenson, leier van die DA in die Oos-Kaapse wetgewer, sê die aanval op die Büchners is die derde soortgelyke aanval die afgelope drie weke in die distrik Sarah Baartman. “Die nuutste aanval beklemtoon opnuut die kwesbaarheid van ons landelike gemeenskappe. Die polisie moet alles moontlik doen om die misdadigers te vang.”

Stevenson sê as aanvalle in dié distrik voortduur, kan dit ’n katastrofiese impak op landelike veiligheid en die lewensvatbaarheid van die landbousektor in die gebied hê. “Ons boere en landelike gemeenskappe verdien om in veiligheid te leef.”

Stevenson versoek dat ’n landelike veiligheidsberaad vir die Oos-Kaap belê moet word. “Ons het werklike veranderinge nodig as ons die mense van die provinsie veilig gaan hou.”

Elkeen met nuttige inligting word versoek om hul naaste polisiekantoor of Crime Stop by 08600 10111 te kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.46
-0.2%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,644.82
-0.9%
Silwer
18.59
-1.6%
Palladium
2,135.50
-0.7%
Platinum
849.00
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,435
-1.7%
Alle aandele
62,811
-1.6%
Hulpbronne 10
57,403
-0.8%
Industriële 25
77,163
-1.7%
Finansiële 15
13,746
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot