AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Tiger Brands maak (duur) plan met kragopwekkers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tiger Brands vervaardig onder meer grondboontjiebotter. Foto: Verskaf
Tiger Brands vervaardig onder meer grondboontjiebotter. Foto: Verskaf
Kragopwekkers en diesel help wel om tydens beurtkrag meel te maal en brode te bak, maar dit kom teen ’n baie hoë koste vir Tiger Brands én verbruikers.

Só sê die eienaar van Albany-brood en die grootste kosvervaardiger wat ligte by sy fabrieke en aanlegte tydens beurtkrag met kragopwekkers aan die gang hou.

Dié plan help egter om die onderbrekings in die verskaffing van sy produkte te beperk, maar dit kos die maatskappy sowat vier keer meer as wat aan Eskom-tariewe betaal word.

En al gebruik die maatskappy sy eie kragopwekkers, moet daar genoeg diesel in die land wees, waarsku die maatskappy in sy handelsverklaring Maandag. “Ons sal aanhou om ’n oog te hou op die impak van voortslepende beurtkrag op ons voorraad.”

Die maatskappy se prysstategie om die buitengewone styging in die koste van bestanddele wat in die vervaardiging van onder meer brood en mieliemeel gebruik word, die verpakking daarvan en logistiek rondom sy bedrywighede werp egter vrugte af. Tiger Brands wat eers sy jaarresultate vir die twaalf maande tot einde September 2022 begin Desember bekend maak, verwag ’n styging in wesensverdienste per aandeel van tussen 35% en 45% teenoor sy 2021-boekjaar.

Dié styging teenoor 2021 moet egter ook gesien word in die lig van die impak wat die Julie-onluste op die maatskappy se bedrywighede verlede jaar gehad het. Tiger Brands moes ook in 2021 blikkiesgroente van sy Koo-handelsmerk aan winkelrakke onttrek nadat van die blikkies gelek het.

Die nabelaste impak wat die maatskappy uit versekeringseise gekry het weens dié twee gebeurtenisse, sorg ook vir ongeveer R157 miljoen wat by die jaar se resultate ingereken word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot