AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Tina en swart boere kry stry

’n Suur verhouding tussen Afasa,  ‘n organisasie vir swart boere, en me. Tina Joemat-Pettersson stuur op ’n katgeveg af nadat Afasa haar by pres. Jacob Zuma verkla het.

’n Klaarblyklike suur verhouding tussen die nuwe organisasie vir swart boere, Afasa (African Farmers’ Association of South Africa), en me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, stuur op ’n katgeveg af nadat Afasa haar by pres. Jacob Zuma verkla het.


'Misluk as minister'

Afasa het in ’n brief by Zuma gekla dat Joemat-Pettersson nie die landbousektor na behore verteenwoordig nie en dat hulle nie gelukkig is met haar nie. Mnr. Mike Mlengana, hoofbeampte van Afasa, sê sy misluk as ’n minister vir die landbou en kan nie haar ondernemings gestand doen nie.


“Sy sê sy wil teen 2014 altesame 30 000 boere opgelei hê, maar dit is ’n leuen. Ons weet, want dit is ons lede wat geraak word. Sy praat ook van nuwe kommoditeitsorganisasies vir boere. Dit klink tipies soos iemand wat nie weet wat aangaan nie. Watter kommoditeitsorganisasies wil sy begin wat nie reeds bestaan nie?”


Mlengana sê sy ontduik gesprekvoering met hulle en maak beloftes oor afsprake wat nooit realiseer nie. “Maar dit gaan nie oor Afasa nie. Dit gaan oor dienslewering aan die mense van Suid-Afrika en ons lede.”


Hy meen die minister en van haar personeel het nie die vermoë wat nodig is om landbouprogramme te bestuur nie. Hy sê hy kan byvoorbeeld nie verstaan op watter grondslag word daar besluit om trekkers aan te koop of te versprei nie.

“Daar word sommer net 20 trekkers gekoop en aan boere oorhandig, al boer hulle met varke en hoenders. Daar is ’n gebrek aan begrip van basiese dinge.”

Goeie verhouding met Nkwinti

Volgens Mlengana het sy organisasie egter ’n goeie verhouding met mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.


“Daar is behoorlik interaksie en hy luister na ons. Ons weet waarmee hy besig is en hy weet wat ons doen.” Ook op provinsiale vlak is daar goeie samewerking tussen sy organisasie en die provinsiale ministers.


Volgens hom is mnr. Langa Zita, direkteur-generaal van Landbou, bekommerd oor hul kritiek teen Joemat-Pettersson. Hy wou hê Afasa moes die brief aan Zuma terugtrek en het gevra vir ’n gesprek met Afasa se raad oor hul besware.


19 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot