AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10008,8
-107,20
CORN
20 Mrt
-
4469
-32,00
SOYA
20 Mrt
-
8520
-88,00
SUNS
20 Mrt
-
9780
-260,00
WEAT
20 Mrt
-
6568
-47,00
WMAZ
20 Mrt
-
3960
-28,00
YMAZ
20 Mrt
-
4160
-23,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Tina ignoreer hofbevel?

‘n Saak waar die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye glo ‘n hofbevinding geïgnoreer het, is buite die hof geskik.

‘n Saak waar me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye glo ‘n hofbevinding geïgnoreer het, is Vrydag (14 Januarie) buite die hof geskik.


Luidens ‘n berig op Business Day (17 Januarie) het dít gevolg na Joemat-Pettersson glo nie ‘n hofbevel eerbiedig het om drie permitte, waarvoor ‘n perlemoenhandelaar aansoek gedoen het, aan hom toe te staan nie.


Mnr. Scott Russell, ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Perlemoenbedryfsvereniging is ‘n hofbevel toegestaan deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof waarvolgens die minister drie permitte teen Woensdag, 5 Januarie 2011, aan hom moes toestaan.


Permitte dieselfde dag

Ná die minister glo nie die bevel nagekom het nie, het Russell en die Feike Natuurlike Hulpbronbestuursraadgewers, waarvan hy ook ‘n lid is - op 5 Januarie ‘n aansoek teen die minister gebring.


Russell se permitte is dié middag uitgereik, en voor die saak in die hof moes voorkom, is ‘n skikking buite die hof met Russell en die Feike Raadgewers aangegaan.


18 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.51
-0.5%
Rand - Pond
22.61
-1.1%
Rand - Euro
19.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.8%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
966.86
-0.2%
Palladium
1,390.86
-1.5%
Goud
2,002.07
+0.6%
Silwer
22.66
+0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,360
+0.5%
Alle aandele
72,813
+0.4%
Hulpbronne 10
64,205
+2.1%
Industriële 25
97,751
+0.7%
Finansiële 15
14,797
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot