AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tina kry rapsie oor ‘versuim’

'n Rapsie oor die vingers is die Landbouminister se straf vir die oortreding van die etiese kode vir uitvoerende amptenare.

'n Rapsie oor die vingers is al wat me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye gekry het vir die oortreding van die etiese kode vir uitvoerende amptenare.

Die Openbare Beskermer (OB), adv. Thuli Madonsela, het die minister se lot in die hande van pres. Jacob Zuma gelaat, nadat bevind is dat Joemat-Pettersson se versuim om staatsgeld meer oordeelkundig aan te wend, roekeloos, oneties en onvanpas was.

Zuma het 'n brief, gedateer 11 Maart, aan mnr. Max Sisulu, die Speaker van die Nasionale Vergadering, gestuur waarin hy sê dat hy die geleentheid gehad het om met die landbouminister oor die bevindinge van die OB te praat.

Zuma het haar berispe
“Na noukeurige oorweging van die Openbare Beskermer se verslag oor die kwessie, asook die voorlegging van Minister Tina Joemat-Pettersson, het ek Minister Tina Joemat-Pettersson berispe omdat sy die etiese kode vir uitvoerende amptenare oortree het.”

Die OB het verlede jaar met die bekendstelling van haar bevindinge gesê dat Joemat-Pettersson 'n blanko-tjek-houding teenoor openbare geld getoon het. Die DA het destyds die klag ingedien dat sy hierdie etiese kode oortree het.

Afdeling 2.1 van die etiese kode bepaal dat uitvoerende lede hul pligte moet uitvoer en hul magte getrou en eerlik moet uitoefen, moet optree in goeder trou en in die beste belang van goeie regering en in alle situasies optree op ’n manier wat in ooreenstemming is met die integriteit van hul amp of die Regering.

DA nie gelukkig nie
Die redes wat die DA aangevoer het waarom die ondersoek gedoen moes word, was onder meer dat sy nie met belanghebbendes in die landbou en visserybedryf vergader nie, die kwessie oor die toekenning (en terugtrekking)  van die tender van R800 miljoen aan die Sekunjalo-konsortium, haar weiering om verantwoordelikheid vir sekere aksies in haar departement te aanvaar en ook die besteding van R1,6 miljoen op hotelverblyf en nóg R1,6 miljoen op huurvlugte.

Me. Annette Steyn, DA-LP, is nie gelukkig oor die manier waarop Zuma die saak hanteer het nie. Sy meen Joemat-Pettersson verdien om uit die Parlement geskop te word. “Dit is duidelik dat pres. Zuma gewillig is om rekenpligtigheid en skoon regeringsbestuur op te gee om lede van die Kabinet te beskerm wat polities na aan hom is.

“Deur dit te doen stel hy 'n gevaarlike presedent dat regeringsamptenare op enige manier kan optree solank hulle hulself in die regte faksie van die ANC bevind.”

Steyn sal aan die president skryf en vra dat hy strenger teen Joemat-Pettersson optree.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot